peperonity Mobile Community
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
New to peperonity.com?
Your username allows you to login later. Please choose a name with 3-20 alphabetic characters or digits (no special characters). 
Please enter your own and correct e-mail address and be sure to spell it correctly. The e-mail adress will not be shown to any other user. 
This password protects your account. To avoid typos it must be entered twice. Please enter 5-20 alphabetic characters or digits (no special characters). Choose a password that is not easy to guess! Never disclose your password to anyone. 
This password protects your account. To avoid typos it must be entered twice. Please enter 5-20 alphabetic characters or digits (no special characters). Choose a password that is not easy to guess! Never disclose your password to anyone. 
Stay logged in
Enter your username and password to log in. Forgot login details?

Username 
CAUTION: Do not disclose your password to anybody! Only enter it at the official login of peperonity.com. We will never ask for your password in a message! 
Login
Stay logged in

Share photos, videos & audio files
Create your own WAP site for free
Get a blog
Invite your friends and meet people from all over the world
All this from your mobile phone!
For free!
Get started!

You can easily invite all your friends to peperonity.com. When you log in or register with us, you can tell your friends about exciting content on peperonity.com! The messaging costs are on us.
Meet our team member Sandy and learn how to create your own mobile site!

Grapies - afrikaans2keer



Grapies
Grapies - crazy frog
Hier kom alle grapies
oo----oo
2 honde loop in die straat en sien ñ parkeermeter.Toe sê die 1 hond vir die ander:Nou moet ons betaal as ons wil pie en dit kos 20c.Toe sê die ander hond:Dit is mallegeit.
**------------------------**
Die 3 varkkies...

Die 3 varkkies het in ñ strooi huissie gebly en Rooikappie kom kuier vir hulle.Net toe hulle lekker koek en tee vat,klop iemand aan die deur.Toe sê die vark:Ja,wie is dit?En die Wolf sê:Is Wolf.Die vark sê vokof!!!En die Wolf se:Luister,as julle nie nou die deur oop maak nie.Dan blaas ek die huis om.Die vark sê:Nou traai.En daai wolf gaan sit en hy blaas en daar waai die huis.En daai varkke hol en Rooikappie is agter na.Maar hulle vokken hol ou maat.Toe kry hulle ñ bamboes huis,wat JMS gebou het toe hulle nog die laaste fliek plek maak het.Hulle hol in,sluit die deur en net toe hulle koek en tee vat klop iemand aan die deur.Toe sê die ander vark:Ja,wie is dit nou?Toe sê wolf:Dis wolf.Die vark sê:Vokof man!!!Toe sê wolf:As julle nie die deur oop maak nie,dan blaas ek die huis om!Toe sê die vark:Nou traai!!!Toe gaan sit wolf en blaas,toe moes hy lekker blaas,want dis ñ voken sterk huis.Hy blaas laat sy naaltjie uit hang.Maar later waai die huis.Daar hol die varke en Rooikappie is agter na,en hulle hol en hulle hol en hulle pluk ñ blom en hulle hol.Maar toe hulle so deer Vrystaat gaan kry hulle ñ steen huis van ñ boer wat bankrot gesraak het,hy het dorp toe getrek.Hulle hol in die huis in en sluit die deure.Toe sê Rooikappie:Luister nou is ek gat vol vir koek en tee.Nou wil ek ñ voken gop hé!Hulle sluit die drankkabienet oop en gooi dop.Die vark en Rooikappie suip en hulle speel games.Toe is Rooikappie se kappie af en die skoene uit en hulle suip en daai tyd klop iemand aan die deur.Toe sê die laaste vark:Ja,wie de vok is dit nou.Toe sê wolf:Dis wolf.Toe sê die vark:Ag,vokof jou vark.Want ken jy ñ vark,as hy gesuip is.Toe sê wolf:As julle nie nou die deur oop maak nie,dan blaas ek die voken huis om!!!Die vark sê:Traai!!!Die wolf gaan sit en hy blaas en hy blaas tot sy aanbye uit hang.Maar daai huis staan en Rooikappie sê:Naai man,hy kan niks maak nie,gooi maar noge dop.Wat hulle nie weet nie,is dat wolf ken die vaderkrismis moef.Toe hulle weer sien,tne kom wolf in die skoorsteen af.Maar toe gaan daai varkke by die vensters uit en Rooikappie agter na.Maar daai varkke hol,maar hulle sterte staan soos 3 poliesie atenas.Die dorings steek Rooikappie se kaal voete en sy draai om en gaan sit en voken klap vir wolf laat sy tande dou waai.Rooikappie sê:Vokof man,T'jy voken t'jaag net vir my,ek is nie eens in die voken storie nie.
**-------------------------**
**-------------------------**
Visits: 1715


This page:





Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top