________~ NAGLIEDJIE ~_______
- N.P van Wyk Louw -
~ (1906 - 1970)
_____________~*~____________
Vannag in hierdie helder stilte
dink ek net aan jou,
treur ek soos die wilger, oor die waa'tre van my rou.
Jy is soos 'n ster vir my,
vér en stil en ryn;
en my siel die donker water
waar jou beeld in skyn
03/06