Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: What you want? · More of this
peperonity.com
    Search
 

   

¤ EK HET JOU LIEWER...
¤ EK HET JOU LIEWER... - ancestry
_____~ EK HET JOU LIEWER ~____

- W.E.G Louw -
_____________~*~____________

Ek het jou liewer as wind of water,
liewer as suiwer sonlig en see;
ek het jou lief met die wonderkrag wat die hart van 'n mens aan mens kan gee.

Wat skeel dit my dan of ek treurig is,
en so moedersiel-alleen?
Jou stem is om my soos die wind,
bleek en sag van reên

03/06

Visits: 970
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 19857   Help/FAQ   Terms   Imprint