Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: WHICH IS UR FAVOURITE LEADER OF PAKISTAN? · More of this
    Search
 

   

* VOETSPORE
* VOETSPORE - foo
¤ ¤ ¤ ~ VOETSPORE ~ ¤ ¤ ¤

Een nag het ek gedroom. Ek droom ek stap saam met God langs die strand terwyl my lewe voor my verby flits. In elke toneeltjie wat ek sien is daar twee rye spore in die sand - een ry myne, die ander dié van God.

Toe die laaste toneel verby is kyk ek terug. Ek sien dat daar dikwels langs die lewenspad net een ry voetspore lé elke keer in die moeilikste, hartseer tye van my lewe.

Dit pla my en ek vra God, "Here U het my dan belowe om my nooit te begewe of te verlaat nie, maar nou sien ek in my tye van beproewing net één ry spore op die pad. Ek verstaan nie hoekom was U nie daar juis toe ek U nodig gehad het nie."

En God antwoord, "My kosbare kind. Ek is die Goeie Herder wat vir my skape sorg en elkeen lief het.

Ek sou jou nooit alleen laat nie. Daar waar jy net één ry spore sien, dit was toe Ek jou gedra het"


03/06

Visits: 1018
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 12672   Help/FAQ   Terms   Imprint