Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: WHICH IS UR FAVOURITE LEADER OF PAKISTAN? · More of this
    Search
 

   

¤ Ek dink aan jou
¤ Ek dink aan jou - b be d
{ In fond Memories of Tess }


---- ~ Ek Dink Aan Jou ~ ----

Ek dink aan jou
met hartseer en verlange
Ek dink aan jou
en droom jy's hier by my
want soveel maande met net herinninge
verlang ek steeds na jou

Ek dink aan jou
met hartseer en verlange
Dink jy aan my
soms in jou eensaam ure
Verlang jy ook, soos ek na jou verlang

Ek dink aan jou
want sonder jou is als so leeg en eensaam
Ek dink aan jou, ek dink aan jou
ek't jou so lief.

06/06

Visits: 755
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 15744   Help/FAQ   Terms   Imprint