Today: WHICH IS UR FAVOURITE LEADER OF PAKISTAN? · More of this
Anneli Steyn - angelier
Anneli Steyn
Welcome@Angelier
Hey hey all!
Ek is Anneli Steyn... Welkom by my mobile site! Okey, die site is in die meerderheid afrikaans, so ek hoop dis okey met julle! Enjoy!! En dankie dat jy tyd afstaan om hier in te pop!
LW. As dié site bietjie behind time is... ek kom nie meer baie hiernatoe nie. Howeva... enjoy. Mooi bly!