Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: What you want? · More of this
peperonity.com
    Search
 

   

Gedagte vir die dag!
Gedagte vir die dag! - everything me
Deel jou gedagte vir die dag met almal wat kom inloer! Seengroete! Beach babe

81 Comments:

The Lord is righteous in all His ways, and kind in all His deeds. The Lord is near 2 all who call upon Him , 2 all who call upon Him in Truth ! He will fulfill the desire of those who fear Him, He will also hear their cry and will save them. The Lord keeps all who love Him, bt the wicked, He will destroy. My mouth will speak the praise of the Lord, and all flesh will bless His Holy Name 4 ever and ever. Amen. http://clubchatters.peperonity.com/
15.11.2009 19:47 CET, X MENORA X

May the Lord answer u in the day of trouble ! May the Name of the God of Jacob set u securely on high ! May He send u, help frm sanctury, and support u from Zion. ! May He grant u ur heart s desire, and fulfill all ur counsel ! Amen. Thanx 4 a gr8 site. Keep ur light shining bright in2 the darkness. The Lord protect u frm harm and all evil will fled. Bless this site. In Jesus Name. Amen. SHALOM ! http://clubchatters.peperonity.com/
15.11.2009 19:39 CET, X MENORA X

Dit is goed om te weet dat niks wat pla op aarde deur God kan genees word.Dit is ons almal se vertroosting,om op God te kan vertrou en staande kan bly,om aan God te glo,is nie om van die lewe af weg te vlug nie,maar om die lewe tegemoet te gaan.God bless http://mericale.peperonity.com/
21.04.2009 21:53 CEST, Maranata

So sê die Here:Gee aandag en kom na My toe,Luister,en julle sal lewe..Ek wil my troue liefde aan julle betoon soos aan Dawid.Ek het hom'n getuie gemaak vir die volke.Vra na die wil van die Here terwyl Hy nog te vinde is,roep Hom aan terwyl Hy nog naby is.Bekeer jou!My gedagtes is nie julle gedagtes nie,en julle optree nie soos Myne nie.Die verlossing wat Ek bring sal geopenbaar word.
27.08.2008 11:57 CEST, Maranata

TAKE IT 2 HEART TODAY!NO MATTER WHO YOU ARE...NO MATTER WHERE YOU ARE...YOU MATTER 2 GOD! NOT BECAUSE OF WHAT YOU DO...NOR WHAT YOU'VE EVER DONE...GOD LOVES YOU BECAUSE = GOD IS LOVE!
25.08.2008 10:44 CEST, Maranata

Mag die Here u vandag opgewonde maak,jy verbly/verheug word deur die liefde v God.Besef vandag jy is nooit alleen nie,of dit met u goed/sleg gaan,God is daar.Jy kan ma net in gebed gaan,of jy in jou motor of in jou kamer is,praat met God,laat Hy jou lei,elke oomblik v die dag.Ons Vader is daar,ek kan getuig daarvan,Amen.Halleluja Amen.Dankie HERE VIR U ONTFERMING,LIEFDE EN GENADE.AMEN.
19.08.2008 12:10 CEST, Maranata

Romans 10:9-10.That if thou shalt confess with thy mouth the Lord Jesus,and shalt believe in thine heart that God hath raised him from the dead,thou shalt be saved.4 with the heart man believeth un2 righteousness;and with the mouth confession is made un2 salvation.Great site,keep it up gf :-) ,peace&graçe upon u.Please visit my sites,http://mericale.peperonity.com christiansite and http://lewensdinge about health ext God bless http://mericale.peperonity.com/
19.08.2008 10:33 CEST, Maranata

God put me on your road of life, not because u need me, but because He knew I'll never survive without YOU!
19.08.2008 08:38 CEST, blondchic

Psalm 4:9 ek wil in vrede gaan le en meteens aan die slaap raak; want U o Here, alleen laat my in veiligheid woon.
19.08.2008 08:36 CEST, blondchic

101 jy en ek! Sou jy my ooit nodig he. . . . En daars n 101 trappies tussen ons. . . . Kan jy net die 1ste trappie klim. . . . Ek sal die ander 100 na jou toe klim. . . . Want jys dit werd!
19.08.2008 08:34 CEST, blondchic

Die vrug van VRYSPRAAK ~Romeine 5~maar nou-julle is vrygemaak v die sonde en in diens v God gestel en die vrug davan is dat jull geheilig word,en die uiteinde is die ewige lewe.Die loon v sonde=Dood,die genadegawe wat God gee =EWIGE LEWE in CHRISTUS JESUS ons HERE.
18.08.2008 12:05 CEST, Maranata

God kan die Onmoontlike Moontlik maak!Neem die 1ste tree,en God doen die res.God het jou lief,Prys Hom!Hy is die Alfa & Omega ~ Begin en Einde!Amen.
14.08.2008 08:14 CEST, Maranata

As ons mekaar nie Het nie,mekaar nie Dra nie,mekaar nie Moed inpraat nie,nie vir mekaar Bid nie,nie saam kan Lag,Raad gee en vir mekaar aan die hand Neem & weer na die Ewige Kragbron Lei nie,was ons almal los drade.Dankie dat julle deel is van my Kragkabel!
13.08.2008 10:23 CEST, Maranata

Gebed vir die vrou. Die Here is my herder, ek sal geen hartseer vrees nie. Hy droog my trane en as ek alleen wees ervaar, hou Hy my styf vas. Hy vertroetel my, want wie ken beter die behoeftes van vrouwees? Al gaan my lewe deur donker dae sal HY my teen SY boesem hou en my herinner eks spesiaal vir Hom en almal wat jou en my liefhet.
13.08.2008 08:42 CEST, blondchic

Through shadowed days or sunlight,what ever the year may bring,This fact may be thy comfort:God reigns in everythimg.*~*~*~*PRAISE CAN LIFT THE BURDEN OF GRIEF *~*~*PUT CHRIST 1ST IF YOU WANT YOU MARRIAGE 2 LAST*~*~*KNOWLEDGE CAN BE DANGEROUS IF IT DOES'NT LEAD 2 WISDOM*~*~*COUNT YOUR BLESSINGS - NOT YOUR TROUBLES*~*~*GOD DESIGNS WHAT WE GO THROUGH,WE DECIDE HOW WE GO THROUGH IT ***OUR PRESENT CHOICES DERTERMINE OUR FUTERE REWARDS.
12.08.2008 17:10 CEST, Maranata

God maak gesond,as ek jy was sou ek my tot God wend en my saak aan Hom voorlê.Wat God doen,is groot en ondeurgrondelik, wonder op wonder~Job 5:8,9.Die Woord sê vir ons dat ons moet glo en vertrou op God.hou vas aan Hom,met alles wat jy doen.God bless :-)
12.08.2008 16:59 CEST, Maranata

Independent day Republic of Indonesia... http://cepedeneo.peperonity.com/
05.08.2008 10:12 CEST, .::cepeden::.

Just a line s----s to keep in touch... Because you are on my mind so much.... And even though I have nothing to say. . . . U will know.... I thought of you today! http://blondchic.peperonity.com/
05.08.2008 08:54 CEST, blondchic

dnot miss it visit http://sonusmile.wen9.com for free calls worldwide and free mo lifetime 101% tricks add so hurry up now
05.07.2008 03:48 CEST, wWw.Rdxmob.Com

Never take people for granted. Hold special people close to your heart, because you might wake up one morning and realise that you have lost a diamond while you were too busy collecting stones.
05.07.2008 02:28 CEST, blondchic

For every negative piece that we experience in our lives, there will always be a few positives at the end of the day, which we can learn from and be thankfull for. So next time you go through a negative patch in your life, just hang in and wait for the silver lining. Never give up! God bless.
05.07.2008 02:23 CEST, blondchic

Dit gebeur baie dat siekte mens nader aan God bring. Ons almal weet God genees nie alle siektes nie. As jy siek is en genesing ten spyte van al jou gebede uitbly, kan jy God antwoord deur Hom steeds te vertrou. En da deur sal jy uitvind watse lewenslesse God jou wil leer. My gebed: Hemelse Vader, dankie dat U my vashou wanneer ek siek is, dat U altyd by my sal bly, ook al word ek nie gesond nie. Maak my U getuie wanneer ek siek is. Amen.
22.02.2008 07:07 CET, blondchic

Op mens se lewens pad, sal daar mense wees wat jou uitlag uitskel, jou seermaak of selfs te vernietig. Maar leef nog steeds in wat jy glo, en dink altyd goed van jou self. Jy sien daar was nog nooit enige iets tussen jou en die mens nie, maar daar was nog altyd iets tussen jou en GOD
07.02.2008 01:12 CET, Striker

Sweet is your nature, dear is your name, close to my heart you'll always remain. As earth wants water, flowers want dew, I want nothing but happiness for YOU!
31.01.2008 13:22 CET, blondchic

If u fill your heart with regrets of yesterday & the worries of tomorrow, you have no today to be thankful for. Carry a heart that never hates, a smile that never fader, a touch that never hurts and a friendship that never fails. God bless.
31.01.2008 13:16 CET, blondchic

Hier is n drukkie, from out of the blue, net om te se, im thinking of u.
31.01.2008 13:10 CET, blondchic

Heart prints whatever our hands touch, wd leave finger prints. There's no escape. As we touch we leave our identidy. Oh God wherever i go 2day Help me leave heart prints of compassion of understanding and love. Heart prints of kindness and genuine concern. May my heart touch a lonely neigbour, a runaway child or a broken soul. Lord send me 2day to leave heart prints! And if sum1 should say "I felt your touch" May that sum1 sense YOUR LOVE touching through me.
13.01.2008 15:54 CET, blondchic

Hoeveel van ons is tevrede met onsself? Ons wil altyd soos iemand anders wees, langer of korter. Aan die einde van ons lewe gaan da nie gevra word hoekom ons nie meer soos ander mense was nie, maar waarom ons nie meer onsself was nie!
23.11.2007 14:34 CET, blondchic

~*Gebed*~ Vader, U weet dat ek vandag baie moedeloos is- dankie dat ek mag vashou aan U belofte dat my huidige swaarkry sal verbygaan, dat dit maar die voorloper is van die heerlikheid wat vir my by U wag en wat altyd sal bly. Amen!
06.10.2007 10:33 CEST, blondchic

LOVE is not a feeling. Its a act of your WILL. LOVE is the most precious thing you'll ever experience.
31.08.2007 08:42 CEST, blondchic

LOVE is not a feeling. Its a act of your WILL. LOVE is the most precious thing you'll ever experience.
31.08.2007 08:33 CEST, blondchic

Ek wil net dankie se vir almal wat my site besoek. Hoop da was iets wat jou gebind het. Al is dit net n gedagte vir die dag. Great dag vir almal. Groete en Blessings!
25.08.2007 17:59 CEST, blondchic

I'll send u my heart to keep u company, my arms to hold u tight, and my eyes to look after u. . . . . . . NEE WAG!! Stuur asb net my oe terug. Ek kan nou NIKS sien nie.!!!!
21.08.2007 09:27 CEST, blondchic

"If u have rivers u cannot cross and mountains u cannot go through, just remember, God in heaven specializes in things nobody else can do"
21.08.2007 09:23 CEST, blondchic

Alo, hou van jou site. Hou so an. X http://armandx.peperonity.com/
19.08.2007 16:40 CEST, deaken2

Geloof verstaan dalk nie altyd vandag se seerkry nie. . . . Maar verseker more se suksesverhaal. . . . Die geheim is ons moenie tou opgooi nie. . . . Maar vertrou op God wat jou pad vorentoe ken. . . . .
06.08.2007 08:08 CEST, blondchic

May GOD hear you when you call, may HE catch you when you fall, may HE always hold you in His hand.
02.08.2007 06:08 CEST, blondchic

It's not the presence of someone that brings meaning to life, but it's the way someone touches your heart that gives life a beautiful meaning.
02.08.2007 06:06 CEST, blondchic

Kosbare dinge, is moeilik om op te spoor en waardevolle goed word maklik verloor. Skatte is dikwels enig in hul soort, daars net een van jou en dis hoe dit hoort.
25.07.2007 15:39 CEST, blondchic

Funny how we set our clock to rise at 5:00 am to be at the job by 7:30 am, yet when Sunday comes we can't get to church by 9:00 or 10:00 to praise the One who gave us the job!!!! - Miracle Times http://sabuddy.peperonity.com/
23.07.2007 14:05 CEST, sabuddy

The seed for a great miracle lies not in difficulty, but in possibility!
23.07.2007 09:14 CEST, blondchic

Trusting in God won't make the mountains smaller but it will make climbing easier. May God give you the strength to climb all your mountains day by day.
23.07.2007 09:12 CEST, blondchic

22.07.2007 14:56 CEST, [i][n][t][e][r][l][o][p]

MAG JY NOOIT: *opgee as jy teleurgestel word nie. *ophou wanneer jy verloor nie *bly lé as jy geval het nie *in die steek gelaat word as jy vertrou nie. MAG JY ALTYD: *leef met die wete dat jy vir n groter doel hier is en dat jy baie spesiaal is!
22.07.2007 14:35 CEST, blondchic

Vandag se sonsopkoms se vir my: God het nog n dag se genade oor my uitgestort. Mag Sy warm strale ook elke skadu kol in jou dag tot vreugde omskep. God seen jou. Groete Beachbabes.
22.07.2007 14:30 CEST, blondchic

One day at a time, SWEET JESUS. Thats all i'm asking from YOU. Just give me the strenght to do everyday what i have to do. Yesterdays gone SWEET JESUS, and tomorrow may never be mine. Lord help me 2day show me the way. One day at a time. http://blondchic.peperonity.com/
21.07.2007 10:27 CEST, blondchic

I've always been afraid. I never wanted anyone too close. Until you came along. And brake down all the walls around me. So don't, baby don't turn out the light. I wanna see the flames burning in your eyes. As you lay down with me. Just hold me close. I'll give you all that I have, for now and forever. There's nothing I wouldn't do, to be here with you. Now I open up my heart, Baby to you and only you. I'll be your's. If you'll be mine. I neva knew that i would find you. Sum1 who'll love me and take me just the way i am. You fill my heart with a new song.
18.07.2007 08:42 CEST, blondchic

When the moon take the place of the sun in the sky i go for my darling we go walking by to a place no one know thats how love goes. now we are alone we will make love. Iwish we could wed but we are to young but one day i kow wedding bells wil be rang for you and for me we promice to be so faithfull and true i love you. Oh yes i love you. Now its getting late now we must part but before i go i will leave you my heart so dont shed a tear il always be near il hold you so tight and il kiss you goodnight
13.07.2007 19:49 CEST, Striker

Hoop op die toekoms,mut ons ni laat vergee om vandag te leef nie.Jou oë van hoop mag nie so na di toekoms staar dat jy die HEDE miskyk nie.Beskou vandag as n geleentheid wat jy nooit weer gaan kry nie.Onthou die woorde''2day Well lived makes every Yesterday a DREAM OF HAPPINESS AND EVERY 2MORROW a VISION OF HOPE" ! Mwaah GOD BLESS. *Menora.
13.07.2007 14:07 CEST, X MENORA X

Iemand het jou hart gebreek. Waarom is die liefde dan so wreed. En in jou oe sien ek selfverwyt. En vrees vir die eensaamheid. Nerens is daar iemand wat jy vertrou. Niemand om jou hand vas te hou. Net soos n kind in n vreemde stad. Vol angs vir die donker nag. Maar as jy wil huil, dan troos ek jou. As jy praat, dan glo ek jou. As jy sé wat jy wil he sal ek verstaan. Waar jy dwaal kom haal ek jou. As jy val dan help ek jou. As jy bang is vol verlange. Sal ek by jou staan. Jy wonder wat nou en waarheen. En more lyk vir jou so alleen. En in jou oé sien ek selfverwyt. En vrees vir did eensaamheid....
12.07.2007 14:15 CEST, blondchic

Hoér as die storms vani lewe, dis onder my. Hoér as die wolk vani verlede, dis agter my. Hoér as die son na die Lig Ek vlieg hoog. Op die wind van die HERE se genade, rondom my. Hou ek my oé op die wenpaal voor my. Hoog bo die son. Na die Lig. Ek vlieg hoog.
12.07.2007 14:08 CEST, blondchic

Die hoop van die lewe. Niemand kan sonder hoop lewe nie.en die mense wat hule hoop op GOD gevestig het, moet soms baie lank wag voordat hierdie hoop gestalte kry. Want hoop is n toekomswoord- n mens kan nie hoop op die dinge van die verlede nie, jy kan wel die swaar in jou eie lewe makliker maak deur te hoop op GOD se beloftes, deur vas op hule te staan en vertrou, al word nie een van hule nou vir jou waar nie. Maar wel wane GOD se tyd reg is. GEBED... Hemelse Vader, dankie vir die belofte dat ek nou reeds mag hoop op die onsigbare dinge wat U vir my belowe. Help my om met volhardi...
06.07.2007 14:53 CEST, blondchic

Take me by the hand. And lead me to the promise land. Make me believe, make me understand. That love is not just bad. It warms the heart, and makes you glad. Tell me its you, my love so true.
02.07.2007 14:27 CEST, blondchic

10.04.2007 10:45 CEST, SiaoCing

God is with you. Although each day brings challenges and things that are unknown, You needn't face them alone. For others care about you and will keep you close in prayer. And above all, GOD will guide you - for HIS love is always there. Amen! http://blondchic.peperonity.com/
10.04.2007 10:44 CEST, blondchic

Die wewer My lewe word geweef deur my groot VERLOSSER. Hy bepaal kleur en tekstuur en HY werk volgens SY tyd. Hy weef soms drade van verdriet in my lewe vas, maar ek moet weet HY kan goed sien wat die eindproduk sal wees. En aan die einde van die tyd, as elke draad geknip is, sal HY SY grote kunswerk voor my oë laat oopvou. Dan sal elke donker draad saam met die drade van goud skitter in die groot geheel. Hou vandag vas aan JESUS en vertrou op HOM. Blessings. B.b http://blondchic.peperonity.com/
10.04.2007 10:37 CEST, blondchic

2 ALL MY FRIENDS. Angel Angel looking down, guard my friends don't let them frown. Keep them happy all the day send them safely on their way. When their day of toil is coming to an end. Please remind them always that I'm still their friend. The friend that loves them dearly no matter what may be. If they will look around, they will clearly see. So sweet guardian angel, watch over them with care let them know my heart is with them it's with them everywhere. Lovies. Beachbabe http://blondchic.peperonity.com/
04.04.2007 11:03 CEST, blondchic

how can u claim 2 love God while u dont see him, and then u cant love fellow humans? with that gedagte i say visit http://sthiboza.peperonity.com/
02.04.2007 11:02 CEST, sthiboza

Liefde vir jou vriende! Ons noem hule vriende omdat ons gewoonlik aanklank vind by hule. Ons deel gewoonlik dieselfde belangstellings. Vriendskaplike liefde is gegrond op gemeenskaplike toegeneentheid en wedersydse respek en omgee vir mekaar. Dankie aan al my vriende en familie vir al jule liefde. Gaan lees gerus Johannes15:9-17. Baie liefde, beach-babes. God bless. http://strandlopertjie.peperonity.com/
02.04.2007 10:55 CEST, blondchic

Vandag wil ek iets met jule deel wat n baie goeie vriend, Orfaan eendag met my gedeel het. Ek was 1 dag baie af en Fana se woorde aan my was, Beechbabe. LEER UIT GISTER, LEEF VIR VANDAG EN DROOM OOR MORE. Orfaan ek wil vandag dankie se vir dit, want elke keer wanneer ek af is dink ek aan jou woorde. Mag dit vir wie dit ook al lees, ook soveel beteken, soos vir my. Als wat mooi is vir almal. Lovies Beach~babes. http://blondchic.peperonity.com/
28.03.2007 07:38 CEST, blondchic

Leef in die waarheid.mense gaan jou belieg.maar leef nog steeds in die waarheid. Leef in die opreg. mense gaan jou verneder.maar leef nog steeds in opreg. Daar was nog nooit iets tussen jou en die mens nie.Daar was nog altyd iets tussen jou en GOD. http://striker1.peperonity.com/
27.02.2007 08:43 CET, Striker

Moet nooit nalaat om vandag iets te los vir more nie. Doen dit vandag nog, more is dalk vir altyd te laat. Vrede, vreugde en seen vir jule almal. Mag jule altyd bewus wees van JESUS se HEILIGE TEENWOORDIGHEID en dat HY jou dra wanneer jy self nie kan nie. God bless. Beach~babe http://strandlopertjie.peperonity.com/
08.12.2006 09:07 CET, blondchic

Take my hand and walk with me to a place where nobody ever been. Where we can touch rainbows and where the make believe become true for only me and you.
11.10.2006 07:37 CEST, Striker

Love is a beautiful thing. Love is a new way of living a new way of starting each day. millions of peaple all over the world know that Love is a beautiful thing.
02.10.2006 08:08 CEST, Striker

Leef jul lewe tenvolle.geniet elke oomblik daarvan. Waneer sekere dinge nie reg is of pla.maak dit vandag nog reg. Die lewe is te kort om te wag vir more.
30.09.2006 06:31 CEST, Striker

Jys eers werklik gelukkig wanneer jy innerlike geluk vind. Jy kan eers liefde gee as jy jouself liefhet. Om ander geluk te gee bring soveel vreugde en geluk in jou eie hart. Mag elke dag n vreugdeslied in jul hart wees. Lovies bb.
26.09.2006 10:54 CEST, blondchic

Plaas jou selfrespek op die hoogste vlak. maak seker dat enige mens wat jou nader of deel van jou lewe wil wees.jou selfrespek waardig is. Leef in die mooi.die waarheid en die opreg.en jy sal sien die vreugde draai om jou.
13.09.2006 09:06 CEST, Striker

Dus kan ons weet. Ons Skepper is orals by ons. by ons siekbed.by ons ontspanning. by ons vreugde. Die skepper is altyd daar.
12.09.2006 12:40 CEST, Striker

Your cheating heart will tell on you. you cry and cry and try to sleep but sleep wont come the whole night through.your cheating heart will tell on you. When tears come down like falling rain you touch around and call my name.you gonne walk the floor the way i do. Your cheating heart will tell on you.
08.09.2006 09:26 CEST, Striker

I dont have to introduce my self to you. LORD you see me on my knees a time or two.and you just know what i need or what to do.all i ask you LORD is just one touch from you.
05.09.2006 09:32 CEST, Striker

Die jare gaan ons verlangsaam verby.hier op die wereld sal ons eensaam bly.wereld se dinge stoot ek nou op sy. By GOD sal die donker wolke verdwyn Die son skyn weer more ja die son skyn in al sy glorie met GOD aan ons sy kan ons nooit ooit verloor nie.
04.09.2006 13:12 CEST, Striker

EK BID VIR JUL N PAD. MET BLOEISELS BESAAI. MAG ALS WAT MOOI EN OPREG IS JUL KANT TOE WAAI.
29.08.2006 09:30 CEST, Striker

If you go il follow you. i cant leave your love behind.even death will never end this loue of mine. I love you for so long with loue both true and strong. If you go il go with you no matter where you take me to. Il be with you until the end.
28.08.2006 07:38 CEST, Striker

MAKING BELIEVE THAT YOU STILL LOVE ME. IL ALWAYS DREAM.STILL IL NEVER OWN YOU. MAKING BELIEVE IS ALL I CAN DO. MAKING BELIEVE IL SPEND MY LIFE.LOVING YOU AND MAKING BELIEVE. MY PLANS FOR THE FUTURE WILL NEVER COME TRUE. MAKING BELIEVE WHAT ELSE CAN I DO.
26.08.2006 10:19 CEST, Striker

Ons trap baie spore in die sandduine van die lewe.maar in die oggend het die nagwind dit weggewaai. alles is verganklik Behalwe die Omgee vir Mekaar.
25.08.2006 07:35 CEST, Striker

IF YOU FEEL ALONE AND BLUE AND THE WHOLE WORLD LOOKS DOWN ON YOU. TURN AROUND IL BE FOLLOWING YOU. IF YOU FEEL THAT LOUE IS GONE AND YOU REALISE THAT YOU WRONG.TURN AROUND IL BE FOLLOWING YOU. IF YOU FEEL THAT YOUR LOVE WILL LAST AND YOU WANT TO LEAVE THE PAST.TURN AROUND IL BE WALKING WITH YOU.
24.08.2006 07:38 CEST, Striker

Baie dankie vir die mooi gedagtes! Dis pragtig!
23.08.2006 14:20 CEST, blondchic

KYK NA DIE BERGE EN LANDE. KYK NA HUL PRAG EN PRAAL. SLAAN JOU HANDE IN WARE LIEFDE. WARE LIEFDE SAL NOOIT VERGAAN. WARE LIEFDE IS VEEL MEER. WARE LIEFDE VIR TWEE. AS DIE SON ONDER GAAN. SAL ONS LIEFDE STEEDS STAAN.
23.08.2006 07:30 CEST, Striker

DIE HANDE VAN MOEDER VIR MY.DIE HANDE WAT SOMS SO MOES LY.EK HEF MY OE,NA DIE HEMEL DAAR BO. EN SE DANKIE VADER VIR N MOEDER SOOS SY.DEUR SEERKRY EN TRANE WAS MOEDER ALTYD BY. EK VRA NOU ONS HEER.DAT MOEDER VIR ALTYD EN EWIG SAAM ONS MAG BLY.
22.08.2006 10:39 CEST, Striker

TAKE MY HAND AND RUN WITH ME OUT OF THE PAST OF YESTERDAY.AND WALK WITH ME INTO THE FUTURE OF TOMORROW .YESTERDAY MUST BE FORGOT.NO LOOKING BACK NO MATTER WHAT.THERES NOTHING THERE BUT MEMORIES THAT BRING SORROW .YESTERDAY IS GONE AND GONE BVT TOMORROW IS FOREVER.
21.08.2006 09:08 CEST, Striker

So dikwels doen ons goeie dade! Ander mense sien jou goeie dade maar God ken jou motiewe agter daardie dade! Blessings! Beachbabe
13.07.2006 17:39 CEST, blondchic

Visits: 893
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 29206   Help/FAQ   Terms   Imprint