Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: WHICH IS UR FAVOURITE LEADER OF PAKISTAN? · More of this
    Search
 

   

On~afgehaalde~ pos!
On~afgehaalde~ pos! - a justtosayhello


Is daar n Posbus in die Hemel, Here? Waarheen te-laat-briewe kan gaan! Vir dierbares wat reeds by U is!

Ek stuur dit dan maar Boontoe, dis op aarde nie betyds gepos. U sal dit sommer uitken, Here! Die stempel sé: ONAFGEHAALDE POS!
~*~

Visits: 192
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 14285   Help/FAQ   Terms   Imprint