Hy het gese da is baie huise da Bo! Nie vir almal. . . . Ma net vir die wat glo!
Ek bid vir n huisie ook vir my, asb Here, met n tuintjie da by.
Eks so lief vir my tuin hier onder, so lief vir die bome en blomme, en wonder maar net of ek eendag hierna, weer sal buk om soms vir n engel n roosknop te pluk!
~*~