Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: WHICH IS UR FAVOURITE LEADER OF PAKISTAN? · More of this
    Search
 

   

Nuwe Begin!
Nuwe Begin! - nicepalm
Eers is dit net n sagte fluistering, in dowwe, gryse skemering, dan word die voelgesange douvars hemelkore van dankbaarheid vir nog n dag gebore!

Ek wil vreugde ook so na buite stort, omdat U vir my elke more weer, n nuwe dag, n nuwe bladsy gee. Ek dank U, God, vir hierdie skemer uur, en dat U genade oor my so lank duur! Ek dank U vir die kans om weer te besin! Vir hierdie nuwe dag van weer begin!
~*~

Visits: 157
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 13944   Help/FAQ   Terms   Imprint