Dit is oppervlakkig om te se, dat mense voetspore in die sand van die tyd laat verander.
Voetspore doen baie meer. Hulle maak of breek die dinge wat jy se en doen, en dit het beslis n effek op ander mense!
Geen mens lewe net vir homself nie. Ons beinvloed mekaar elke dag op n duisend en een maniere! Waak dan oor hoe jy lewe. Laat jou voetspore liefde, seen en voorspoed trap!
~*~