Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: What you want? · More of this
peperonity.com
    Search
 

   

Liefde bedek alles!
Liefde bedek alles! - only tim
Ek kon 1nag nie slaap nie, omdat iemand my seergemaak het. Ek het tot God geroep omdat ek geen liefde in my hart kon vind vir daai persoon nie. Dadelik het God aan my hart gewerk en ekt gehoorsaam SY leiding gevolg. Ekt in my gedagtes n diep graf gegrawe eni seer daar in gegooi en vinnig toe gegooi met sand. Bo op het ek gras geplant wit rose heelbo geplant en weg gestap. Die wond het genees sonder dat da n merk van oor was.
Probeer dit. Dit werk.

Visits: 157
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 13477   Help/FAQ   Terms   Imprint