Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: WHICH IS UR FAVOURITE LEADER OF PAKISTAN? · More of this
    Search
 

   

Is die lewe die moeite werd?
Is die lewe die moeite werd? - new day
Toe ek wakker word vra ek myself wa oor die lewe gaan? Is als. . Die moeite werd? Toe kry ek al my antwoorde in my kamer! Plafon se, mik hoog! Venster se, kyk na die wereld da buite! Wekker se, elke minuut is so kosbaar! Spieel se, jys uniek! Kalender se vandag is die begin van die res van jou lewe! Deur se, druk hard om jou doel te bereik! Mat se, kniel en dank God vir elke nuwe dag!

Visits: 94
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 20905   Help/FAQ   Terms   Imprint