Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: WHICH IS UR FAVOURITE LEADER OF PAKISTAN? · More of this
    Search
 

   

Vergewe my!
Vergewe my! - supercolors
In die nag, op my kniee met my liefdeslys. Gun my net om dit aan U te wys. In die dag, reis ek deur een lewe sonder kaart. Net U kan vir my se wat daarin staan. En as ek keer op keer, vir U dit vra, vergeef my weer en weer. Ek is God se bedelaar. Net n blaaskans in U asem. En n plek om te gaan le. Is daar lig in hierdie tonnel? Op n teken voor wat se. Of die die regte pad na Jerusalem is. Kyk ek wag. Arendsoog oor einde en begin. Om U woorde daarin te kan vind.

Visits: 91
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 18913   Help/FAQ   Terms   Imprint