Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: WHICH IS UR FAVOURITE LEADER OF PAKISTAN? · More of this
    Search
 

   

Dankie aan almal van jule!
Dankie aan almal van jule! - kitty and doggy
Ek wil dankie se vir almal wat deel was van my lewe die afgelope 3jr. Jule het my n baie gelukkige meisie gemaak met jule leka chats, leka lag en huil. Dinge gedeel en ja mens raak geheg an mekaar ne. Ons voel soos 1 groot familie. Pas jule op, leer uit gister, leef vir vandag en droom oor more. Kyk daai voels, hule vlieg hoog en sprei hule vlerke, staan vas en skop gat! Onthou die goeie tye, en moet nooit vergeet hoe spesiaal elkeen van jule is nie. Eks lief vir jule almal. Geseende kersfees en n vreugdevolle 2009 vir jule almal. Groete en liefde vir almal wat wil he en wat my ken. Xxx mwah en drukie Xxx jule is great. God bless. Baie liefde, Charmain - Bb

Visits: 242
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 25275   Help/FAQ   Terms   Imprint