peperonity Mobile Community
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
New to peperonity.com?
Your username allows you to login later. Please choose a name with 3-20 alphabetic characters or digits (no special characters). 
Please enter your own and correct e-mail address and be sure to spell it correctly. The e-mail adress will not be shown to any other user. 
This password protects your account. To avoid typos it must be entered twice. Please enter 5-20 alphabetic characters or digits (no special characters). Choose a password that is not easy to guess! Never disclose your password to anyone. 
This password protects your account. To avoid typos it must be entered twice. Please enter 5-20 alphabetic characters or digits (no special characters). Choose a password that is not easy to guess! Never disclose your password to anyone. 
Stay logged in
Enter your username and password to log in. Forgot login details?

Username 
CAUTION: Do not disclose your password to anybody! Only enter it at the official login of peperonity.com. We will never ask for your password in a message! 
Login
Stay logged in

Share photos, videos & audio files
Create your own WAP site for free
Get a blog
Invite your friends and meet people from all over the world
All this from your mobile phone!
For free!
Get started!

You can easily invite all your friends to peperonity.com. When you log in or register with us, you can tell your friends about exciting content on peperonity.com! The messaging costs are on us.
Meet our team member Sandy and learn how to create your own mobile site!

blonde grappies - henryschat



blonde grappies
blonde grappies - blonde grappies Animated
V: WAT NOEM JY ‘N BLOND IN DIE SEE?
A: ‘N SOUTTERT

V: HOE WEET JY AS ‘N BLOND OP JOU REKENAAR GEWERK HET?
A: DAAR IS TIP-EX OP JOU SKERM

V: HOE WEET JY WANEER ‘N BLOND VIR JOU ‘N FAKS GESTUUR HET?
A: DAAR IS ‘N SEEL OP GEPLAK

V: WAT NOEM JY DRIE BLONDINES IN DIE VOORSTE RY VAN ‘N CHIPPINDALE KONSERT?
A: WET WET WET

V: WAT SE 'N BLOND AS SY IN DIE OGGEND ONDER 'N KOEI WAKKER WORD?
A: MORE MANNE

V: WAT IS ‘N BLOND SE IDEE VAN SAVE SEX?
A: MET AL 4 DEURE VAN DIE KAR GESLUIT

V: HOE KRY JY 'N BLOND OP DIE KROEG SE DAK?
A: SE VIR HAAR “DIE DRANKIE IS OP DIE HUIS"

V: VERSKOON MY. HOE LAAT IS DIT NOU?
A: DIS OP DIE KOP 12:45 NM.
JY WEET, DIS DIE VREEMDSTE DING. EK HET DAARDIE VRAAG AL 30 KEER
VANDAG GEVRA, EN ELKE KEER KRY EK ‘N ANDER ANTWOORD.

V: WAT DOEN ‘N BLOND AS SY ‘N PAP WIEL KRY?
A: SY VRYF HOM TOT HY WEER STYF IS

V: HOEKOM GEBRUIK ‘N BLOND DIE PIL?
A: OM TE WEET WAT SE DAG DIT IS

V: HOE KRY JY 'N GLANS IN 'N BLOND SE OE?
A: SKYN 'N FLITS IN HAAR OE
V: HOE KRY JY HOM WEG?
A: VRA HAAR 'N VRAAG

V: HOEKOM HET 'N BLOND 'N DRIEHOEKIGE KIS?
A: AS HAAR KOP DIE KUSSING TREF GAAN HAAR BENE OOP

V: WAT NOEM JY 500 BLONDS?
A: MASSA VERWARRING

V: HOEKOM GEBRUIK 'N BLOND NIE 'N VIBRATOR NIE?
A: WANT DIT CHIP HAAR TANDE

V: WAT IS DIE VERSKIL TUSSEN 'N BLOND EN 'N MUSKIET?
A: 'N MUSKIET HOU OP STEEK AS JY HOM KLAP

V: WAT IS DIE EERSTE DING WAT 'N BLOND DOEN AS SY DIE OGGEND WAKKER WORD?
A: SY GAAN HUIS TOE

V: HOEKOM LE DIE BLOND KAAL IN DIE PAD?
A: HAAR BAAS HET GESE HY GAAN HAAR IN DIE PAD STEEK

V: HOE VIND JY 'N BLOND IN LANG GRAS?
A: BAIE AANGENAAM

V: HOEKOM HET DIE BLOND 'N BLOU KOL OP HAAR NAELTJIE?
A: HAAR BOYFRIEND IS OOK BLOND

V: WAT NOEM JY DIT AS 'N BLOND WYDSBEEN OOR JOU M-NET SIT?
A: OOP KYK TYD
V: WAT NOEM JY DIT AS 2 BLONDS WYDSBEEN OOR JOU M-NET SIT?
A: MULTI CHOICE
V: WAT NOEM JY DIT AS 3 BLONDS WYDSBEEN OOR JOU M-NET SIT?
A: WE WON'T STOP THE MAGIC

V: HOEKOM GOOI DIE BLOND BROOD IN DIE TOILET?
A: SY VOER DIE TOILET DUCK

V: HOEKOM MAAK DIE BLOND NET EEN SKOENVETER VAS?
A: OP DIE SKOEN STAAN "TAIWAN"

V: HOE TREK DIE BLOND HAAR KOUSE OP?
A: (WYS) SIT EEN BEEN OP 'N STOEL, MAAR TREK DIE ANDER BEEN SE KOUS OP

V: WAT NOEM JY 'N BLOND MET 'N BATTERY IN HAAR HANDSAK?
A: EVER READY

V: WAT HET DIE BLONDINE GESE TOE SY SIEN HOE ‘N VRAG KITSGRAS BY HAAR
BUURMAN AFGELAAI WORD?
A: AS EK EENDAG RYK IS GAAN EK OOK MY GRAS WEGSTUUR OM GESNY TE
WORD.

V: WAT NOEM JY ‘N BLOND WAT HIKE?
A: 'N WEGNEEM ETE

V: HOEKOM STAAN 'N BLOND STIL VOOR DIE STOOF?
A: DIE RESEP SE SY MAG NIE ROER NIE

V: HOEKOM HOU 'N BLOND LEE BOTTLES IN HAAR YSKAS?
A: VIR DIE MENSE WAT NIKS WIL DRINK NIE

V: HOE VERDRINK JY 'N BLOND?
A: SIT ‘N SPIEEL IN ‘N SWEMBAD

V: HOE RED JY HAAR VAN VERDRINKING?
A: HAAL JOU VOET VAN HAAR KOP AF

V: HOEKOM HET DIE BLOND 'N DEURSKYNENDE KOSBLIK?
A: SODAT SY KAN SIEN OF DIT MIDDAGETE OF HUISTOE GAAN TYD IS

V: HOEKOM HET DIE BLOND VIERKANTIGE TIETIES?
A: SY HET VERGEET OM DIE TISSUE UIT DIE BOKS TE HAAL

V: HOEKOM DRA DIE BLOND WAT HIKE 'N BORTJIE WAT SE KNYSNA?
A: SODAT SY KAN ONTHOU WAARHEEN SY OPPAD IS

V: HOE SING 'N BLOND OPERA?
A: OOP PARRA, TOE PARRA

V: HOEVEEL BLONDS VAT DIT OM POPCORN TE MAAK?
A: 4 - EEN HOU DIE POT VAS EN DRIE SKUD DIE STOOF

V: WAT HET DIE BLOND GESE TOE SY ONDER DIE KOEI WAKKER WORD?
A: IS JULLE VIER MANNE NOG STEEDS HIER

V: WAT NOEM JY ‘N BRUNET MET ‘N BLOND AAN WEERSKANTE VAN HAAR?
A: ‘N TOLK

V: HOEKOM GAAN KYK DAAR 18 BLONDS NA 'N FLIEK?
A: GEEN ONDER 18’S TOEGELAAT

V: HOEKOM DRUIP DIE BLOND HAAR BESTUURS LISENSIE?
A: SY IS NIE GEWOOND AAN DIE VOORSTE SITPLEKKE NIE

V: WAT HET EEN BEEN EN TWEE ARMS?
A: ‘N GELUKKIGE PITT – BUL

V: GEHOOR VAN DIE NUWE HOND SOORT. ‘N KRUIS TUSSEN ‘N PITTBULL EN ‘N KOLLIE
HOND?
A: EERS RUK HY JOU ARMS AF EN DAN HARDLOOP HY VIR HULP

V: HOEKOM HANG DIE BLOND GORDYNE VOOR HAAR REKENAAR?
A: HAAR BAAS HET VIR HAAR GESE DAAR’S WINDOWS OP

V: WAT NOEM JY 'N BLOND WAT HEELTEMAL KAAL OP 'N KOERANT SIT?
A: LIPLESER

V: WAT NOEM JY 'N BLOND MET WEET-BIX TUSSEN HAAR BENE?
A: 'N CEREAL KILLER

V: WAT KRY JY AS JY ‘N VARK EN ‘N BLOND KRUIS?
A: ‘N VLAKVARK

V: HOE WEET 'N MENS AS 'N BLOND WERKLOOS IS?
A: SY DRA 'N BROEK

DIE BLOND STAAN IN DIE SUPERMARK EN STAAR NA 'N BLIKKIE. 'N ANDER BLOND KOM VERBYGESTAP EN VRA:
"HOEKOM STAAR JY SO NA DIE BLIKKIE" DIE BLOND SE VIR HAAR "OP DIE BLIKKIE STAAN CONSENTRATE".

VRIENDIN AAN BLOND: ROOK JY AS JY KLAAR SEX GEHAD HET?
BLOND: EK HET NOG NOOIT GEKYK NIE!

SWANGER BLOND AAN VRIENDINNE, DINK JULLE DIS MYNE?



This page:





Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top