190 Comments: Hierdie is spesiaal vir jou,omdat jy soveel geluk en vreugde in my lewe bring. Mag die Here jou seën,vandag..môre..en altyd. In ons Vader se huis is daar talle wonings... Ek hoop joune is langs myne. 04.02.2012 18:50 EST, ZelmaFEMALE DICTIONARY. "Nothing,forget it." You better figure ou what you did wrong. "Are you tired?" Please don't go to sleep. I love talking to you. "I'm okey." Hold me tight. I need a shoulder to cry on. "I'm cold." Get a blanket and cuddle with me. "Leave me alone." Please don't go. "I love you." Tell me you do more. 03.02.2012 19:12 EST, Zelmañ Vrou is soos ñ horlosie: Van buite sien jy haar hande beweeg,maar daar is iets binne in haar hart wat haar energie gee om voort te gaan. 02.02.2012 18:49 EST, ZelmaTerwyl geloof alle dinge MOONTLIK maak,is dit vriendskap en liefde wat alle dinge MAKLIK maak! "Net om te se: jy is vir my kosbaar." 02.02.2012 08:55 EST, ZelmaVriendskap is die kosbare flentertjies van die reenboog wat ons lewens inkleur met liefde,vrede en geluk. Dankie vir jou flentertjie. Dis baie kosbaar vir my! 30.01.2012 18:49 EST, Zelmañ Liefdevolle gedagte van ñ vriendin laat die hart glimlag. Here herinner ons om vir mekaar te bid. My vriendin...Geniet ñ wonderlike week. God stap langs jou en as jy moeg word sal Hy jou dra. 27.01.2012 00:25 EST, Zelma( 0 ) . '. <<3 Blaas net vir jou ñ "blessing virus". Dit is aansteeklik,vol omgee en liefde. Hoop jy kry dit erg! 17.01.2012 18:13 EST, ZelmaCHOCOLATES IN THE BIBLE. Bar - one: Jesus is no 1 in my life. Inside story: Jesus knows all my thoughts and emotions. Kit - Kat: Take a break & make time 4 Jesus. Lunch bar: He is your daily bread. Ps: He loves u! 17.01.2012 18:09 EST, ZelmaKoowie! Ja,jy! Weet jy wat...Vandag wil ek vir jou se: " Jy's great!" Mag God jou styf vashou en bederf vir altyd. 06.01.2012 00:03 EST, ZelmaAs ñ lorrietjie met my naam voor jou huis staan moenie worry. Hul laai my liefde & gebede af,spesiaal vir jou. Pak versigtig uit dis kosbaar & kom diep uit my hart. ñ Baie Geseënde Kersfees. 25.12.2011 15:06 EST, ZelmaKoffie sonder room kan ek verstaan. Oortyd sonder betaling..nou ja. ñ Nag sonder ligte..wel almal ken Escom. ñ Maaltyd sonder brood klink soos ñ dieet. Ai maar ñ dag sonder omgee vir mekaar? Nooit! Mag jou dag ñ baie geseënde een wees. 22.12.2011 17:06 EST, ZelmaONE DAY...If one day you feel like crying...Call me. I don't promise that I will make you laugh,but I can cry with you. If one day you want to run away - don't be afraid to call me. I don't promise to ask you to stop...But I can run with you. If one day you don't want to listen to anyone...Call me. I promise to be there for you and I promise to be very quiet. But if one day you call and there is no answer come fast to see me. Perhaps I need you. 22.12.2011 17:00 EST, ZelmaKnee-mail: Ons Vader,baie dankie vir spesiale mense wat ek mag ken. Gee hul 'n spesiale drukkie vandag! Amen. Yolandi 06.10.2011 01:03 EDT, ZelmaMay God b with u every step that u take...May He guide u in every decision u make...May He help u when life gets gets rough...May He lift u up when u've had enough...May He protect u when u fall ...Remember,He hears u when u call may He soothe ur heart when u dont understand may God always hold u in His hand! 25.08.2011 05:38 EDT, ZelmaVriendskap is 'n kalmeermiddel sonder newe effekte. 'n Sielkunde sessie sonder teriewe. 'n Liggie sonder kragonderbrekings. 'n Geskenk sonder blinkpapier. Liefde sonder grense. Vertroue sonder vrese. Dankie vir jou liefde sonder vereistes en voorwaardes. 22.08.2011 01:24 EDT, ZelmaJou Label se: 'Made in Heaven,want Hy is jou Skepper. Handwash only,want jy's baie spesiaal. Cold iron,want jy's sag & fyn van binne. Handle with care,want daar's net een soos jy. 19.08.2011 09:11 EDT, ZelmaHierdie mooi oggend se vir my,God het nog 'n dag se genade oor ons uitgestort. Mag Sy strale ook elke skadukol in jou dag tot vreugde omskep. 17.08.2011 01:21 EDT, ZelmaEk't my foute...Ek lyk soos 'n olifant. Is so dom soos 'n donkie. Vreet soos 'n koei. Is so mal soos 'n haas. Maar ek het uitstekende smaak: Ek't jou vir 'n pel! 14.08.2011 23:07 EDT, Zelma@---,@---,@--- Prag rose vol dou druppels om sommer net more te se,jy is in my gedagtes en gebede mag jy 'n wonderlike dag he met die wete Jesus waak oor jou! 14.08.2011 23:04 EDT, ZelmaDie Here fluister Sy liefde vir jou in die waai van die wind. Hy gee vir jou sonskyn dat jy krag vir 'n nuwe dag kan vind. In elke druppel dou,selfs in die hemel se blou,word Sy liefde meer vir jou! Jy is spesiaal vir Hom,maar ook vir my! 13.08.2011 06:55 EDT, ZelmaEk pluk vir jou arms vol Betlehem sterre. Strik dit vas met 'n lint van Gods Genade en stuur dit op die vlerke van 'n spierwit duif om die dag met liefde en vreugde te vul. 12.08.2011 01:30 EDT, ZelmaOns is geleende stukkies goud op aarde in die louterings proses,om mekaar se lewens te verryk. Jy is een van die blinkste stukkies in God se koningkryk! 12.08.2011 01:27 EDT, ZelmaToedraai-kombersie breipatroon. Vir 'n dierbare vriendin. Benodighede: Bolle en bolle van die mooiste bloedrooi. Bolle en bolle van die mooiste suiwerste wit. Bolle en bolle van die mooiste helderste groen. Lees teks onder. 09.08.2011 15:35 EDT, ZelmaEen pen van hoop en een pen van geloof. Grootte: Onbeperk. Spanning: Geen spanning vir hierdie kombersie nie. Patroon: Net reg(s). Aweregs is nie geskik vir hierdie kombersie. Aantal steke: 365-onthou om met skrikkeljaar liewer een steek te vermeerder as om te verminder. Metode: Een hele ry met die mooiste bloedrooi. Een hele ry met die mooiste liefdeswit. Een hele ry met die mooiste genadegroen.Afwerking: Rye en rye gebed. Alle benodighede is verkrygbaar by Jesus in oorvloed en verniet. Raad is beskikbaar van die Heilige Gees. 09.08.2011 15:31 EDT, ZelmaMY CV... Ek is 'n dame en is kosbaar,kyk wat is als in my! Silwer ini hare. Goud ini tanne. Yster ini are. Stene ini niere. Kalsuim ini kniee. Lood ini voete. En sexy ook: Die bo seksie hang ori onder seksie. Dan nog die oulike man wat my soggens wakker maak...Arthur Ritis. Is die lewe nie 'n fees nie! 05.08.2011 07:58 EDT, ZelmaEk wou vir jou 'n pad koop wat afdraand loop sodat die stop bietjie makliker is; 'n Kers aansteek wat brand totdat die lig deurbreek dat jy jou nie in die donker bevind nie; 'n Huis gee wat grens aan die mooiste see met 'n tuin wat heeljaar vreugde gee. Maar nou gee ek jou aan God dat Hy jou styf kan vashou want as jy Hom het,dan het jy ALLES! 29.07.2011 01:14 EDT, ZelmaSoek jy vandag 'n hupstootjie of dalk 'n abba..moenie baie worrie nie want ek's hier vir jou,en as ek ook moeg word kan ons mos bietjie rus by Jesus..en weer mooi die pad bekyk. Sy hande en Sy hart is mos daar vir jou en my..! Geniet die dag met Jesus as jou bron van krag. 28.07.2011 00:56 EDT, ZelmaSoms laat 'n mens jou hart se deurtjie onwetend oop,en dis dan in tye soos daardie dat 'n sonneblom sussie in stap. Die een wat saam met jou huil,lag en selfs verstaan as jou beursie leeg is. So of jy 20 minute of 20 jaar in my lewe is,God het jou daar geplaas om vir my 'n seen te wees. Dankie 27.07.2011 01:22 EDT, ZelmaEk bid vir jou n dag vol van..krag en wysheid..lag en vreugde..kalmte en vrede..sukses en God se seën...En ñ week wat oorloop van genade. 29.06.2009 11:12 EDT, ZelmaMag die vars voetspore van vandag en more jou lei na God se see van seën,strome van liefde,branders van geluk,golwe van heerlikheid in Jesus se vrede! 29.06.2009 11:08 EDT, Zelma' Shalom ' In Hebreeus beteken dit: Om veilig te wees,om heel te wees,niks ontbreek,niks is stukkend,om gelukkig te wees,veilig,tevrede,ongeskonde,sonder hartseer,vrede te hê..my wens vir jou: 'SHALOM' 29.06.2009 11:05 EDT, ZelmaOp die vleuels van die wind sweef die Heer se stem: 'Goeie more my kind.Ek gee vir jou ñ sonskyndag. Wie wil jy vandag met my liefde seën?' Toe kies ek jou! 22.06.2009 06:54 EDT, Zelmañ Spesiale persoon saai geluk,is ñ spesiale seën vir die wêreld en is ñ spesiale vreugde om te ken. Jy's so n persoon & ek dank God dat ek jou mag ken. 22.06.2009 06:50 EDT, ZelmaEk stuur ñ duifie om vir jou die mooiste lied te fluit,jou die mooi van die dag te laat sien,om jou te se ek gee om en n drukkie van my af omdat jy baie spesiaal is. 22.06.2009 06:47 EDT, ZelmaMag mooi sonstrale jou dag versag,engele jou metgesel wees.Mag die holte van sy hande jou beskerming wees en sy liefde jou styf vashou die hele dag! 12.06.2009 19:43 EDT, ZelmaEen van God se mooiste skeppings is nou met die blote oog sigbaar.Gaan kyk gou! Nee,jong,nie buite nie,in jou spieël! Jy's baie spesiaal vir Jesus...En vir my! 12.06.2009 19:39 EDT, ZelmaDankie Vader vir hierdie 'Yesterday,Today and Tomorrow' mens in my lewe..wat laasjaar,nuwejaar en tot in ewigheid n werklikheid in my lewe is! Vou haar toe in U kosbare guns en seen haar elke dag asb.Vader! 12.06.2009 19:34 EDT, ZelmaDankie vir weggooi oomblikkies.Dankie vir klein gedagtetjies.Dankie vir ondersteunende sms'sies,dankie vir my naamplaatjie op jou hart. 12.06.2009 19:29 EDT, ZelmaElke ster vertel van God se liefde...Elke sandkorrel van Sy genade... Elke grashalm weerspieël Sy voorsiening...Mag jy Sy omgee geniet & in Sy liefde baljaar. 10.06.2009 20:22 EDT, ZelmaVanaand is Hy jou glimlag jou vreugde jou krag jou beskerming jou ALLES.Wees rustig in Sy arms.Weet dat Hy jou toevou in Sy GROOT LIEFDE. 05.06.2009 12:18 EDT, Zelman Sonsoentjie op jou wang is my fluistergebed tot God:Om jou mooi op te pas en jou te herinner hoe spesiaal jy is. 05.06.2009 12:15 EDT, Zelman Reendruppel is tog so gering.Tog kan dit aan n droë plant weer lewe bring.n Sms boodskap is ook maar min,tog maak dit baie kere sin.Dit laat jou ogies sommer weer blink,want iemand het spesiaal aan jou gedink. 05.06.2009 12:12 EDT, ZelmaDaar's mense wat mense ontmoet in die verbygaan en vergeet sodra hul uit die oog is-maar dan is daar mense wat mense onthou met vreugde,dankbaar vir die voorreg om hulle te ken...Jy is een van daardie mense.Herinneringe is kosbare besittings,onaangeraak deur tyd,want in gelukkige herinneringe is die grootste vreugde opgesluit. 05.06.2009 12:06 EDT, ZelmaSoms is die lewe so besig dat ons geneig is om belangrike dinge te vergeet.Ons dink aan iemand besonders,maar dis asof ons nalaat om die persoon te laat weet..daarom stuur ek die sms sodat jy sal verstaan dat my gedagtes en gebede so dikwels na jou uitgaan. 31.05.2009 20:21 EDT, ZelmaMet 1 glimlag kan jy iemand se uur maak.Met 1 sin kan jy iemand se dag maak.Maar met 1 iemand soos jy,kan jy die lewe pragtig maak! 31.05.2009 20:16 EDT, Zelman Persoon soos jy,is innig,lieflik,spontaan.Jy,jy alleen kan my laat glimlag en daarom kan ek se dankie God vir iemand soos jy. 27.05.2009 21:02 EDT, ZelmaHeer,asb.neem blomme uit die hemel,n groot bos geloofs rose,liefdes daisies & vreugdes irise en sit dit in hierdie prag vrou se hand.Se dit kom met liefde van my. 27.05.2009 20:59 EDT, ZelmaMooiste mens,Jesus het vir 'JOU' vandag net die beste in 'SY' spens.Opreg en hartlik is my wens,dat 'JOU DAG' aan n wonderwerk sal grens. 27.05.2009 20:01 EDT, ZelmaMy naam is liefde,ek' n klein goggatjie & iemand wat jou baie mis het my gestuur om op jou neusie te sit,in jou ogies te kyk & vir jou te se jy's baie spesiaal! 27.05.2009 19:57 EDT, ZelmaMag jy die sonondergang beleef met n lied in jou gedagtes,met n glimlag in jou hart&n huppel in jou stap want jy's spesiaal.Mag God jou vannag seen. Rustige nagrus! 27.05.2009 19:54 EDT, ZelmaTroetel elke kosbare oomblik..soggens bring hoop,middae bring geloof en aande bring liefde en snags vind ons rus.Mag jy alles vind in God se hand! 27.05.2009 19:49 EDT, ZelmaGod het n vriendin gemaak..n dierbare een..haar gees is altyd jonk,nimmer oud.Hy het haar glimlag van sonskyn gemaak..en haar hart van die fynste goud.In haar oe het Hy sterre geplaas..en rose oor haar wange gevee..en haar toe vir my gegee...Dankie vir n vriendin soos jy. 05.04.2009 17:56 EDT, ZelmaWanneer God in jou oe kyk sien Hy wat geen mens sien nie.Hy sien jou ware skoonheid.Alles wat Hy in jou geskep het.Jou potensiaal,jou gawes,jy.Hy vergewe wat was,Hy sien wat kan wees.Hy is lief vir jou.Alles omtrent jou is uit Hom.Jy's sy eie kind.Boesemkind onvervangbaar en kosbaar.En jy's my vriendin! 05.04.2009 17:45 EDT, ZelmaGod het jou geplant met n saadjie.Nou is jy my maatjie.Ek skryf jou naam op my hart se blaaitjie.Met n spesiale geweefde goue draadjie. 05.04.2009 17:39 EDT, ZelmaMag die maan vannag vir jou knipoog,mag n wolkie net vir jou die mooiste prentjie teken en mag die nag wind net vir jou n liedjie fluister..lekker slaap. 24.03.2009 09:08 EDT, ZelmaGoeie more! Ek hoop jy het uit die bed gespring..jou gordyne oopgeruk..diep asem gehaal..jou stertjie begin wip..begin rondfladder soos n skoenlapper..jou self opi boud geklap & gegil:'EK'S GORGEOUS!' 24.03.2009 09:05 EDT, Zelman Matras vol vrede,lakens vol liefde,kussings vol drome,komberse vol drukkies! Ek het spesiaal vir jou die bedjie opgemaak om lekker te slaap! 24.03.2009 08:59 EDT, ZelmaMag jy nooit:'Opgee as jy teleurgestel word nie,ophou wanneer jy verloor het nie.Jy nie in die steek gelaat word as jy vertrou nie'.Mag jy altyd:'Leef met die wete dat jy vir n groter doel hier is en baie spesiaal is' 17.03.2009 07:19 EDT, ZelmaGebed is die suurstof vir jou longe en die reukwater vir jou gees.Omdat Hy leef sien ek kans vir more! Vrede en krag bid ek jou toe vir elke dag. 17.03.2009 07:13 EDT, ZelmaMag jou matras Jesus se liefde wees,jou kombers sy genade en mag jou kop rus op sy deurboorde hande.Mag sy liefde jou deel wees vandag. 17.03.2009 07:09 EDT, ZelmaAs iets met koue pooitjies teen jou lyf opklim,moenie skrik nie,dis net my'GOODNIGHT BUG'wat allie pad,sonder skoene na jou toe geloop het om te se-LEKE SLAPIES! 17.03.2009 07:06 EDT, ZelmaMag God oor jou lewe glimlag,jou nag vul met sy seen en liefde.Wandel dus in sy skadu,neem sy beloftes op en geniet nog n nag,spesiaal net vir jou geskep. 10.03.2009 08:17 EDT, ZelmaVanmore toe jy opgestaan het,het jy die geskenkie langs jou bed raak gesien?God het dit in die nag self daar kom neersit as jy dit sou oopmaak sou jy sien dis propvol genade,heilige krag-dus joune-gebruik dit, dus duur gekoop net genoeg vir eendag-more wag n nuwe geskenkie. 10.03.2009 08:10 EDT, ZelmaEk het n traandruppel in die see laat val die dag wanneer iemand hom optel,is die dag wanneer ek iemand so spesiaal soos jy vergeet. 10.03.2009 08:04 EDT, ZelmaDie LEWE sterf as jy ophou DROOM,HOOP sterf as jy ophou GLO,LIEFDE sterf as jy ophou OMGEE,dus vir die week,DROOM,GLO,GEE OM EN LEEF VOLUIT..! 10.03.2009 08:01 EDT, ZelmaEk het my spesiale skoenlapper gestuur om vir jou n soentjie te gee.Moenie jou mond afveee nie want haar lipstiffie is gemaak van Hemelse Vrede. 03.01.2009 02:41 EST, ZelmaGod se liefde is lank genoeg om vir ewig te hou,breed genoeg om orals te wees en diep genoeg om enige probleem te hanteer.Mag Hy jou toevou in Sy liefde. 03.01.2009 02:38 EST, ZelmaTHE JOY OF CHRISTMAS.On this Christmas Day may you be conscious of the strength of Christ ahead of you the beauty of Our Maker around you His spiritual presence inside you His abundant blessings upon you and His light in your life. MAY CHRIST BE BORN AGAIN IN YOU! The joyous light of Christmas will embrace you and be a blessing to you today,tomorrow and every day! So that the joy of this Christmas Day be encasted in your memory in years to follow.MERRY CHRISTMAS! 25.12.2008 13:23 EST, ZelmaDIE STILTE VAN KERSFEES.Stil staan die Ster..en in die stad word net sagte geluide in die aandstilte gehoor:n Kindjie wat koer.n Moeder wat sug.n Man wat met sagte woorde sy liefde betuig.So,in die stilte,die absolute stilte van Kersfees,kom die geboorte van Liefde van Lewe en van Vrede..tot seen van die Mens. 25.12.2008 13:12 EST, ZelmaGod se liefde is lank genoeg om vir ewig te hou,breed genoeg om orals te wees en diep genoeg om enige probleem te hanteer.Mag Hy jou toevou in Sy liefde. 25.12.2008 13:05 EST, ZelmaDie lewe sterf as jy ophou Droom,hoop sterf as jy ophou Glo,liefde sterf as jy ophou Omgee,DUS vir die week,droom,glo,gee om en leef voluit! 25.12.2008 13:02 EST, Zelman Voeltjie kan in die ergste storm op n pieperige takkie sit en se:Breek maar,ek het vlerke! As dit voel of jou takkie breek,onthou Jesus is jou vlerke. 04.12.2008 03:47 EST, ZelmaKyk op! Jesus glimlag vir jou met oe vol liefde.Hy hou sy hand uit na jou.Vat sy hand styf vas Hy het jou baie lief.Geniet hierdie dag saam met Hom in oorwinning! 04.12.2008 03:44 EST, ZelmaSoos die son opkom op hierdie wonderlike oggend,mag God die hemel oopmaak en hope seen oor jou uitsort. 04.12.2008 03:41 EST, ZelmaElke vars bewolkte more,elke blom,elke voeltjie se sang..is God se stem wat vir sy kinders se:Hier is Ek..by My is alle dinge moontlik! Ek sorg vir jou! 26.11.2008 08:19 EST, ZelmaSoos doudruppels op n roos val,val God se Gees op jou,en bedek jou vandag met nuwe Lewe,nuwe krag,besondere skoonheid en n lieflike Geur! 26.11.2008 08:16 EST, ZelmaHulle se..almal verloor..iets langs die pad...Ek't gou gaan super glue gaan koop..want,daar's nie n manier dat ek iemand soos jy gaan verloor nie! 23.11.2008 06:55 EST, ZelmaAs ek vandag vir jou enige iets kon gee sou dit STILTE in jou hart wees en VREDE wat heers,sodat jy dit wat op jou pad kom met KALMTE en in GELOOF kan hanteer. 23.11.2008 06:51 EST, ZelmaMaak God jou daaglikse reisgids,sy wil jou reisplan,sy woord jou roetekaart,sy krag jou voertuig.Sy al omteenwoordige genade jou waarborg dat jy jou eindbesteming veilig sal bereik. 19.11.2008 07:31 EST, ZelmaAs jy vandag n bietjie kortasem voel...Moenie worry nie...Dis net ek wat vir Jesus gevra het om jou vreeslik styf vas te hou! 19.11.2008 07:25 EST, ZelmaAs n engel iemand is wat altyd liefde uitstraal soos n groot geskenk waarin almal kan deel,of as n engel iemand is wat aan ander dink om altyd drukkies te gee vir bemoediging,of as n engel iemand is wat jou hart aanraak met n hart vol wysheid maar ook lewensvreugde.Dan is jy,al is dit sonder n stralekrans of vlerkies n engel in menslike vermomming. 19.11.2008 07:22 EST, ZelmaKyk na die see,en sien Jesus se krag,kyk na die sterre en sien sy eindeloosheid,kyk na die berge en sien sy glorie,kyk in die spieel en sien sy meesterstuk. 14.11.2008 20:08 EST, ZelmaWat sonlig vir n blom beteken,beteken n glimlag vir die mens.Glimlagte is blomme langs die lewenspad die indruk wat hulle laat is van onskatbare waarde. 14.11.2008 20:03 EST, ZelmaWanneer God die grootheid van n mens meet,sit hy die maatband om jou hart & nie om jou kop nie.Mag elke hartklop jou herinner hoe spesiaal jy is! 13.11.2008 20:19 EST, ZelmaMag God jou omring soos n wolk en mag hy buitengewoon bewus wees van sy krag,liefde en drome vir jou. Mag jy jouself deur sy oe sien en weet jy's kosbaar. 13.11.2008 20:16 EST, Zelma1 Saadjie kan n tuin begin,1 glimlag n siel verbly,1 kers kan n kamer verlig,1 mens kan n verskil maak-en daardie mens is JY! 10.11.2008 20:12 EST, ZelmaEk't jou gesoek! In die suikerpot omdat Jy sweet is,in die museum omdat Jy kosbaar is,by die Olimpiese spele omdat Jy die beste is,jou gekry by Jesus se voete omdat Jy syne is! 10.11.2008 20:07 EST, ZelmaWat kan Geld nie koop nie? Wat kan Fabrieke nie maak nie? Wat kan nie vervang word as dit breek nie? Wat se vervaldatum is 'NOOIT'nie? n Persoon soos jy! 10.11.2008 20:02 EST, ZelmaGod sif elkedag se swaarkry vir ons uit.Die dinge wat ons nie kan hanteer nie,hou Hy weg.Alles wat deur die sif se gaaitjies val kan ons met sy krag oorwin. 08.11.2008 01:26 EST, ZelmaGebed is die soom wat keer dat jou lewe ontrafel,God is Liefde dit is lank genoeg om vir ewig te hou.Mag hy jou toevou in Sy liefde elke oomblik. 08.11.2008 01:21 EST, ZelmaIemand is lief vir jou,sorg vir jou,waak oor jou beskerm jou,dit is J*E*S*U*S. 08.11.2008 01:17 EST, ZelmaToe die dag begin,het ek in stilte besin,God gevra om jou te dra,jou voetstappe te lei en jou laggies met 100 te maal. 08.11.2008 01:13 EST, ZelmaGod se liefde is lank genoeg om vir ewig te hou,breed genoeg om orals te wees en diep genoeg om enige probleem te hanteer.Mag Hy jou toevou in sy liefde. 02.11.2008 19:20 EST, ZelmaEk het my spesiale skoenlapper gestuur om vir jou n soentjie te gee.Moenie jou mond afvee nie want haar lipstiffie is gemaak van Hemelse Vrede. 02.11.2008 19:17 EST, ZelmaMag jou matras Jesus se liefde wees,jou kombers sy genade en mag jou kop rus op sy deurboorde hande.Mag sy liefde jou deel wees vandag. 02.11.2008 19:13 EST, Zelma--*--@--* I sent u a whole bunch of flowers,and I put a fake 1 in the middel..in the card I wrote:Hope our friendship last till the last flower dies. 28.10.2008 01:00 EDT, ZelmaWhen God sent u 2 earth He realised He made a mistake and wanted 2 take u back.Then He saw me and realised people like me need ANGELS like YOU. 28.10.2008 00:55 EDT, ZelmaI knocked at heave'ns door today, God asked:What can I do 4 u? I said:Please love,protect & bless the one reading this text:He smiled & replied I already did. 24.10.2008 07:29 EDT, ZelmaMay God give you...For every storm a rainbow,for every tear a smile,for every care a promise.A blessing in every trail.And a answer for every prayer. 24.10.2008 07:25 EDT, ZelmaOwer all,driving in our own street called life & I'm so glad that in one of the intersections...I bumped into you! 22.10.2008 01:03 EDT, ZelmaWhen u were created,God took everything great that He had and put it into u! Yup when God made u He was definately showing off. 22.10.2008 00:59 EDT, ZelmaFrom me I wish you..One beautiful day..And hope that the blessings & guidance of Jesus be with you..As always. 22.10.2008 00:57 EDT, ZelmaWhen ur heart is broken & have no 1 to turn 2,when ur eyes r full of tears & there's no 1 to wipe them away,always turn 2 me..I'll be ur shelter,nite & day! 17.10.2008 09:35 EDT, ZelmaIf I could give you a gift...I would give u d ability,2 c urself as I see u so u wud know how special u r 2 me! 17.10.2008 09:29 EDT, Zelma...Even w/out seeining you...even w/out saying a word...even w/out sending msgs,I never fail to remember you.U are just 2 special. 17.10.2008 09:24 EDT, ZelmaSomeone made steel,someone made plastic.Jesus made u fantastic.Steel is cold and can be sold! But to Jesus&Me you are worth more than GOLD. 17.10.2008 09:19 EDT, ZelmaGod skenk soveel seen oor ons lewens.Soos geurige blomme langs ons pad.Alles kosbaar,alles so heerlik.Met liefde as kosbaarste skat. 15.10.2008 20:36 EDT, ZelmaGod kom met warmte as ons koud is met krag as ons swak is met vrede as ons ontstel is met n lied as ons hartseer is mag Hy vandag gee wat jy nodig het. 15.10.2008 20:32 EDT, ZelmaEvery nice friend is a glimpse of God. It is one of life's best blessings,a priceless gift,that can never be bought,sold or forgotten. 15.10.2008 20:11 EDT, ZelmaLiewe Jesus,skud asb.my vriendin se kussings reg,vou haar duvet styf onder haar in.Gee haar n drukkie,laat die maan vir haar oogknip,dat sy sal weet ek gee vir haar om. 15.10.2008 19:55 EDT, ZelmaOral waar jy gaan in die lewe,los jy voetspore agter jou.Ek wens jy kan die goue voetspore in my hart sien,ek dink hulle is jou size! Pas jou self mooi op. 12.10.2008 10:35 EDT, Zelma1 Saadjie kan n tuin begin,1 glimlag n siel verbly,1 kers kan n kamer verlig,1 mens kan n verskil maak-en daardie mens is jy! 12.10.2008 10:31 EDT, ZelmaGeloof is 2 paar hande: Jou biddende hande & God se reddende hande.As die 2 paar hande ontmoet,bedaar die storms & ondervind jy n onbeskryflike vrede. 12.10.2008 10:27 EDT, ZelmaElke dag is n wonderlike geleentheid vir omgee..lief he..glimlag..bid en om dankbaar te wees vir n kosbare mens soos jy. 12.10.2008 10:22 EDT, ZelmaAs ek jou moet wegsteek waar sit ek jou? In die blompot want jy's pragtig,in die choclate box want jy's sweet,in die yskas want jy's cool.Nee! Hier in my hartjie want jy's special! Ek bid vir jou: -Wysheid om elke geleentheid wat na jou kom te gebruik,-Insig om elke probleem reg aan te pak,-Geduld om aan te hou,-Vreugde om te kan lag as dinge nie reg loop nie,-En bo alles geloof om te weet ons SKEPPER maak selfs in die woestyn n pad. Here,U het haar gemaak met teerheid in U Vaderhart,met liefde in U sagte oe,met trots die klei gevorm tot n kosbare skat.Wil U dan nou in U almag,liefde en trou hierdie prag-mens seen en met U genade omvou. Ek wou so graag vir jou n baie'spesiale'geskenk gee maar daar is n probleem.Hoe draai n mens n gebed toe? Mag die HERE jou seen met wat jy nodig het & nog meer! 'Circle her Lord,keep protection near & danger far.Keep hope within & doubt without.Keep light around & darkness away.Keep peace within & all around.Be her strength when she is hurting..! for she's a special person! Making a million friends isn't a miracle.The miracle is to make a friend who will stand by u in a million ways.Thanx a million for yr friendship. Hierdie mooi oggend se vir ons,God het die dag se genade oor ons uitgestort.Mag Sy strale ook elke skadukol in jou dag tot vreugde omskep. Good friends are like jewels..We don't make them..We find them & if we're smart enough to know their value,we keep them! Om vir jou om te gee,vra nie n sertifikaat,n diploma of n getuigskrif nie,net om te se dankie liewe HEER vir hierdie mens,wat my lewe kruis en met my deel! Ek stop n oomblik en besef:JY is spesiaal,JY verryk my lewe,JY maak my bly..ek glimlag! Met een enkele woordjie se ek net DANKIE vir n vriendin soos jy! Somewhere there's some 1 who dreams of ur smile & finds in ur presents that life is worthwile.So when u are lonely,remember it's true.Someone: Somewhere is thinking of u! There are times when prayer is the only GIFT we can give to the people we care for,so I do pray to God to take care of u. Ek wou SO graag vir jou n baie 'spesiale'geskenk gee maar daar is n probleem.Hoe draai n mens n gebed toe? Mag die HERE jou seen met wat jy nodig het & nog meer! Here,U het haar gemaak met teerheid in U Vaderhart;met liefde in U sagte oe;met trots die klei gevorm tot n kosbare skat.Wil U dan nou in U almag,liefde en trou hierdie prag-mens seen en met U genade omvou! You crossed my mind just now so I whispered a prayer & asked God 2 take special care of u. 15.08.2008 01:10 EDT, ZelmaNever take someone 4 granted! Hold everyone close 2 ur heart cause u might wake up 1 day & realize that u've lost a diamond while u wher 2 Busy Collecting Stones! 15.08.2008 01:07 EDT, ZelmaMag Jesus jou die skatte van sy hart wys,mag sy hande jou dra,waar jy moeg word,mag sy voetspore die rigting wys waar jy moet gaan en sy oe jou met liefde bestraal. 14.08.2008 02:07 EDT, ZelmaVroueharte verstaan mekaar,daarom ondersteun hul mekaar,is hul daar vir mekaar en dra hul mekaar.Hul maak moeilike tye hanteerbaar,lekker tye heerlik.En die lewe makliker.Dankie vir jou vrouehart in my lewe. 14.08.2008 02:04 EDT, ZelmaEvery life in this world was painted by God's own hands.That's why I am thankful,because as He painted my life He included one lovely colour YOU! 13.08.2008 03:55 EDT, ZelmaLife is to short to depent on 'what if's' and 'should have's'.To short for us to forget to tell people how special they are.I'm taking time to say ur special. 13.08.2008 03:06 EDT, ZelmaHis strength is perfect when our stenght is gone.He carries us when we can't carry on.May u experience God's loving arms all around u today,tomorrow & 4 ever! 11.08.2008 01:48 EDT, ZelmaI hope an angel stands next to you today and cover you with a gentle wing,so that u go all day long wrapped in God's grace,protected and peaceful. 11.08.2008 01:43 EDT, ZelmaHave a funky,funfilled friday full of fresh flowers,friendly & funny friends..Oh well have a wild,wacky weekend anyway! 01.08.2008 01:12 EDT, ZelmaSpace seems like an empty word,but it's full of <S>pecial <P>eople <A>round <C>aring <E>ndlessly.Thank u 4 being a part of my space. 01.08.2008 01:08 EDT, ZelmaMay God send you 4 gifts: A plan 4 every problem,a light 4 every shadow,a key 4 every tomorrow,and a joy 4 every sorrow.Enjoy God's gifts! 31.07.2008 00:53 EDT, ZelmaTwo a beautiful person.God can live anywhere in the universe,but He chose your heart.Face it,He is crazy about you! I don't blame Him,He made a good choice. 27.07.2008 01:21 EDT, ZelmaNever stop caring the way u do,never stop inspiring with yr joyful soul,never stop loving with yr heart of GOLD,God is pouring out His blessing on you! 27.07.2008 01:15 EDT, Zelma4 U..Dear Lord,may U bless this lady who has a mind of rubies,a soul of diamonds and a heart of gold! May she receive just as much love as she gives! 23.07.2008 09:55 EDT, ZelmaLive well for today,4 yesterday is just a dream & 2morrow just a vision,but 2day well lived makes every yesterday d dream of happiness. 23.07.2008 09:52 EDT, ZelmaHi there special lady,I pray that God would bless you with the confidence in who u are. 20.07.2008 10:00 EDT, ZelmaGod's love is like a river,it washes,heals,cuts thru a desert,waters thru vineyards,rejuvenates,restores has power,may u be filled with his love. 20.07.2008 09:57 EDT, ZelmaThrough prayers God hears more than we say,He answers more than we ask,He gives more than we desire,much more than we deserve..We serve an AWESOME GOD! 18.07.2008 02:48 EDT, ZelmaHappiness belongs to those who always think of others..4all you've been..4all you are..4all you say and do,may every lovely thing in life always come to you! 18.07.2008 02:44 EDT, ZelmaEvery second God remembers you! Every minute God loves you! Every hour God cares for you! Because every day I pray to God to take care of u! 17.07.2008 01:48 EDT, ZelmaPrayer: I'm just a mole hill Lord make me a mountain.I am just a feather,make me a wing.I am just a begger Lord,but ur my King! 17.07.2008 01:45 EDT, ZelmaA hug is wondrous.Drug it can cheer u up,ease a pain & make a bad day betta.Must b why God gave us 2 arms! So here's ur fix..Aaah! 16.07.2008 01:09 EDT, Zelma2 Share what is difficult! 2 Heal what is hurting! 2 Think what is not possible! 2 Understand without even talking is the miracle called 'FAITH' 16.07.2008 01:05 EDT, ZelmaMay God hear you when you call! May He catch you when you fall! May He bless you where you stand & hold you each day in the palm of His hand! 15.07.2008 05:07 EDT, ZelmaToday..Wrap a rainbow of joy in ur heart,let the sun paint a smile on ur face,remove all clouds of doubts & fears & may u simply have a really beautiful day! 15.07.2008 05:03 EDT, ZelmaA fairy stopped by this morning..She asked me what I wanted..A million dollars or a sweet friend? I took the money coz hey..I already have U! Elke vars bewolkte more,elke blom,elke voeltjie se sang..Is God se stem wat vir sy kinders se:'hier is Ek'..By My is alle dinge moontlik! Ek sorg vir jou! God gee jou arendsvlerke,Hy gee jou nuwe krag,Hy versterk jou,Hy druk jou teen Hom vas.Hy se jy moenie bang wees nie.HY IS JOU GOD en Hy het jou lief. Het jy gesien hoe deurmekaar is jou hare in die oggend as jy opstaan? Jesus gee sy engeltjies opdrag om hulle deur die nag te tel,want daar sal nie n haar van jou kop afval sonder dat Hy dit weet nie,omdat jy kosbaar is vir Hom! A good friend is like a computer! 'Enters' your life,'saves'you in her heart,'formats' your problems and she never 'deletes'you from her memory! Mooi harte is soos bome,mooi gedagtes die wortels,mooi woorde die takke & mooi dade die blomme & blare.En jou mooi liefde & vriendskap,die heerlikste VRUGTE! Hierdie mooi oggend se vir ons,God het die dag se genade oor ons uitgestort.Mag sy strale ook elke skadukol in jou dag tot vreugde omskep. n Oggend gebed vir jou vandag: Vader,ek plaas my vriendin se dag in U hande.Maak haar oggend goed,haar middag beter en haar aand die beste nog.Amen Jy is n vrou met uithou vermoe.n Vrou met n hart wat kan glo.Jy's sag,vol liefde en afgerond met n persoonlikheid meer werd as goud.Jy kan lag,jy kan luister,jy kan liefhe en verstaan.Jy's snaaks,jy's ernstig en gemotiveerd.Maar bo dit alles is jy vir my n VRIENDIN DUISEND! Mag die vars voetspore van vandag en more jou lei na God se see van seen,strome van liefde,branders van geluk,golwe van heerlikheid in Jesus se vrede! Ek bid vir jou n dag vol van..krag en wysheid..lag en vreugde..kalmte en vrede..sukses en God se seen..en n week wat oorloop van genade. Die wonderlikste plek om te wees is in iemand wat omgee se gedagtes-veiligste plek gebed-saligste plek in God se hand. Vader ek bid dat U hierdie perel van U so sal vas-hou dat sy sal weet,mense,emosies,werk,niks op aarde haar prag en waarde in U oe verminder nie.Laat sy U liefde ervaar soos die bloed en asem in haar en stuur U engele en Heilige Gees as haar pad kaart. God never takes a day off,to care and guide us and every moment in our lives.May His presence be with you today,tomorrow,and forever. May God keep you.May God guide you.May you hear God's voice today.May you follow His footsteps in every way. Jesus gaan voor jou uit vandag om krom paaie reguit te maak.As jy voetstappe agter jou hoor-dis sy goedheid & guns wat jou oral volg! Mag jy n wonderlike dag he! Kosbaar is die hande wat op jou rus en kosbaar is die stem van Jesus.Hy tel jou op uit die dieptes en vertel jou jy is sy kind.So le jou kop op Jesus se bors,voel dan hoe Hy jou styf vashou,sy arms om jou toevou en se'Ek het jou lief!' Life is full of beautiful things..soft sunsets,painted rainbows,love & laughter,quiet moments & FANTASTIC recycled teenagers like US! n Sonneblom kan op n ashoop staan sonder om neer te kyk na die vuilgoed aan sy voete.Sy kop gedraai na die warmte van die son.Mag God se warmte jou so trek.Kyk met verwagting op na Jesus. Algemene noodnommer 911.Het jy geweet kinders van God het ook n noodnommer? Ps 91:11 -Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm waar jy ook al gaan. I can appreciate coffee without cream.Pay without over time.Nights without lights.Meals without rice.Burger without cheese.But never a day without a friend like you! Skryf op jou hart dat elke dag die beste dag in jou lewe is.Ontvang die geluk wat jy verdien met ope arms.Gister se trane word perels,want jy's God se juweel! Met liefde dra ek jou in my gedagtes en hart.Met liefde vra ek seen oor jou.Met oorgawe los ek jou in God se hande.Ek se dankie want ek weet Hy hou jou vas! Ons is slegs geleende stukkies goud op aarde in die loutering proses,om mekaar se lewe te verryk.Jy is een van die blinkste stukkies in God se koninkryk. Op jou stoep het ek n mandjie gesit met n drukkie in,baie lag,hope sonskyn,oorvloed krag,en n yslike hap liefde met arms vol daisies. Emmers vol liefde,kruiwaens vol soentjies,gieters vol drukkies,beddings vol respek,grawe vol gebede.Dis my blombuin van God se skepping vir jou. Gister se ou voetspore is toegewaai onder sand..Mag die vars voetspore van vandag en more jou lei na God se see van seen..Strome van liefde..Branders van geluk..Golwe van heerlikheid..In Jesus se vrede. Flowers will die,the sun will set but u'r a friend I want 4get.Ur name is precious,it will neva grow old,it's engraved in my heart with letters of GOLD. CHOCOLATES IN THE BIBLE.Bar-one:Jesus is no.1 in my life.Inside story:Jesus knows all my prayers.Kit-kat:Take abreak & make time 4 Jesus.PS:He loves u. May you dance to the beat of God's heart & shine in the light of His presence,& move in the power of His spirit! We have a great big wonderful God,a God who watches over us,cares for everyone of us,enjoy a wonderful day in the presence of God. Die Here is my Herder,ek sal geen hartseer vrees nie. Hy droog my trane ja..Ek is ewig sy dogter-kind! Wanneer ek,as vrou die gevoel van 'alleen'wees ervaar hou sy hande myne-stewig vas. It's great to have a friend like you along life's weary road.One who is always kind and true,to help me bear my load.Friendship is a blessed ship full of love. Do not place me in your eyes..I may fall as a tear.Place me in your heart..So that every beat reminds you that this friend is always thinking of you! If luck is a raindrop,I'd send u a shower.If hope is a minute,I'd send u an hour.If happiness is a leaf, I'd give u a tree and if u need a friend u'll always have me! I've deposited,love,joy,peace,prosperity,laughter and all kinds of blessings in 2 ur ATM account.Use without limit.The pin code is F.R.I.E.N.D.S.H.I.P.
|
|