
If u dont understand afrikaans, or dont even know that its one of the 11 official languages of south africa, theres no need to read any further
=============
hier is n paar grappies, sms'e ensv in afrikaans. Geniet dit, en stuur gerus vir my n email by die send me a email gedeelte.
* * * * *
-psst! Hier! By jou venster!
Slaap jy al?
Ek het net gou kom sè lekker slaap en mooi drome
-gister sien ek n snaakse ding in die kerk... Terwyl ds preek lite die ou langs my n sigaret. Ek skrik so groot ek laat val amper my bier!!
-ek sal jou nie viryl vir allie tjoklits innie wereld nie, nie vir allie gelt of allie perils nie, want in my hart onner my baakie is jy my maakie.
(spelling aspris so)
-dis die pen dis die ink dis aan jou wat ek dink
-ek + jou met iemand, ek - jou met iemand. Ek x jou met iemand maar ek deel jou met niemand!
-al brand die son uit, al verskiet aldie sterre, al mif die kaas opdie maan, al raak al die sout indie see laf en al word al die see monsters groen, sal ek vir altyd jou maaitjie bly
-psst... Ja jy... Die oulike een... Wat die sel vashou.....
Hoop jy't n stunning week!
-juffrou: klas wat gee hoenders? Marie:"eiers". Klas wat gee boerbokke? Sannie: "bokmelk." klas wat gee n koei ons? Jannie:"wiskunde en f*¤en huiswerk!!"
-vir jou sal ek liewe heksie se besem steel, pinnochio se neus afsaag, pokemon kaalhand baklei, hoekom? Want dis wat jy vir vriende doen!
==========
laat weet my as daar suid afrikaners is oorsee wat hier lees!