Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: WHERE COUNTRY IS BEST IN ASIA? · More of this
    Search
 

   

TOTSIENS
Die lewe is so kort so gou verby
Dit kan soos 'n oogknip verbygly.
Daarom moet jou lewe reg wees met die Heer.
Hy pleit so baie by ons keer op keer.
Soms wor ons takke gesnoei en dis seer
Dan sukkel ons om te verstaan.
Hoekom die pyn en seer op my lewensbaan?
Dan se die Here dit is ek my kind
Kyk hier staan ek met die sker in My hande.
Ek moet jou so sneer snoei sodat jy reg kan groei.
Ek weet dat U my nie om die hartseer lei nie, U lei my daardeur.
Al voel my hart in stukke geskeur, al gaan ek deur donker dieptes, en al voel dit of ek soms U hand misvat, is ek nie bang nie, want U is by my.
U het gesnoei heer en u het kom pluk.
Nou is (vul naam in) se plekkie leeg en (vul in naam) se stem is stil.
Maar ons weet dit was u wil.

(Uittreksel uit 'n begrafnisbrief)

Visits: 2583
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 13099   Help/FAQ   Terms   Imprint