Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: WHERE COUNTRY IS BEST IN ASIA? · More of this
    Search
 

   

AMAZING GRACE (AFR)
Genade, onbeskryflik groot
het U aan my bewys;
verlore seun - 'n wegloopkind -
weer in die vaderhuis.

Ek is die naam van kind nie werd -
wou self my sake reel.
My lewe, kanse, tyd en geld
is nutteloos vespeel.

Maar U sien ver, oneindig ver.
U sien my honger, dors.
Nog voordat ek skuld kon bely.
Druk U my aan die bors.

Visits: 2458
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 17001   Help/FAQ   Terms   Imprint