Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: 2,3,5,7,11,?,17 · More of this
    Search
 

   

WYSE WOORDE
WYSE WOORDE - happy
WYSE WOORDE UIT DIE BOEKIE 'n LEWE TOEGEWY AAN GOD.
Bestel gratis by info@clf.co.za

Soos 'n blom die son nodig het
Om waarlik blom te word,
So het die mens liefde nodig
Om waarlik mens te word.
- Phil Bosmans

Dit is altyd lente in die hart
Van die wat God liefhet
- Jean-Marie Vianney

Wat saak maak, is nie wat jy doen nie,
Maar hoeveel liefde jy daarin stort.
- Moeder Teresa

Al wat nodig is om van hierdie wêreld
'n beter plek te maak is om lief te he
Om lief te he soos Christus ons lief het
- Isadora Duncan

Liefde is die rede agter alles
Wat God doen.
- Anoniem

Wysheid is om God toe te laat
Om ons lewens en ervarings te verhoog
Tot Sy standaarde.
- Oswald Chambers

Om te weet hoe om oud te word
Is die meestestuk van wysheid
En een van die moeilikste hoofstukke
Van die lewenskuns.
- Henry F. Amiel

'n Mens kan kennis bymekaarmaak,
maar wysheid is 'n gawe
wat direk van God kom.
- Bob Jones

'n Mens kan aan die lewe
niks verander nie,
maar jy kan daaruit leer.
- Ena Murray

Visits: 2457
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 11953   Help/FAQ   Terms   Imprint