Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: WHERE COUNTRY IS BEST IN ASIA? · More of this
    Search
 

   

JY'S MY ENGEL
Outeur onbekend

Jy's my Engel Jy kom van Bo.
Jy glo in my en ek glo in jou.
O vul my hart met jou liefdesmeer
Jy's my Engel.....

Jy's my spore as ek verdwaal.
My hemelkoor, my dam se wal.
O jy's my antwoord as ek moet vra
Jy's my Engel.....

Jy vat my na die hemel;
Sprei my vlerke, laat my sing.....

Ek was verlore jy't my gevind.
Ek was gebroke jy't my gebind.
O jy's my einde jy's my begin
Jy's my Engel.....

Visits: 3409
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 20759   Help/FAQ   Terms   Imprint