Welcome, guest. You are not logged in.
Language / Choose language
 
Username Password  
Today: WHERE COUNTRY IS BEST IN ASIA? · More of this
    Search
 

   

VOETSPORE
Voetspore

Een nag het ek gedroom.
Ek droom ek stap saam met God langs
die strand terwyl my lewe voor my verbyflits.
In elke toneeltjie was ek sien is
daar twee rye spore in die sand -
een ry myne die ander die van God.
Toe die laaste toneel verby is kyk ek terug.
Ek sien dat daar dikwels langs die lewenspad
net een ry voetspore lê elke keer in die moeilikste,
hartseer tye van my
lewe. Dit pla my en ek vra God,
"Here, U het dan belowe om my nooit
te begewe of te verlaat nie maar nou
sien ek in my tye van beproewing
net eend ry spore op die pad. Ek
verstaan nie hoekom was
U nie daar juis toe ek U nodig gehad het nie."
En God antwoord,
"My kosbare kind, Ek is die Goeie Herder
wat vir my skape sorg en elkeen liefhet.
Ek sou jou nooit alleen laat nie.
Daar waar jy net een ry spore sien -
dit was toe Ek jou gedra het."

Visits: 607
   
 Top


Advertise on our site! Click here

 powered by Peperoni.de Users online right now: 13318   Help/FAQ   Terms   Imprint