Hy kom in gestap more my lief hule gee mekaar n lang leker diep soen hey baby leker aand gehad cathrine was n mooi meisie met lang donker hare en blou oe en was baie mooi ha verloofde was n lang donker man want baie handsame gelyk het en gebou was met donker swart hare en donker groen oe as jy in sy oe gekyk het word jou knee somer lam sy naam was don dit was ok gewees dankie en ja ekt jou te veel gemis sy glimlag net wel ons is genooi om vannaand by my vriendin linda te ga eet ek hoop jys darem lus davoor want ek is dan kan ek jou somer die goeie nuus vertel hy kyk ha net an en loop tot by ha en vou sy arms om ha wats dit ?dit klink interesant sy lag net en se jy sal sien hy los ha en se hy ga kla maak .......... nie ver davan daan nie maak 2 ander mense plane en nie goeies nie ek se jou ek wil hom dood he of myne sy sal hom nie kry nie se n lang blondine met blou oe en n mooi lyf ha naam is linda die man voor ha se naam is roman kort mooi geboude man met donker hare en oe dis don se broer ek se jou