mole manne en manninne ek is nou 3 dae en 2 nagte aani gang so julle kan dink eks op. My baby le hi agte my en slaap lekke dis op tye soos di wa ek dink eks befok inni pit ons ry ons op en niemand wardeer dit nie hou di blink kant bo mooi ry gooi mielies