peperonity Mobile Community
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

*HUMOR OM DIE KAMPVUUR* | maaksoworsie



*HUMOR OM DIE KAMPVUUR*
Newest pictures
KOM SIT OM DIE VUUR EN DEEL N GRAP OF 2 MET N GOEIE SIN VIR HUMOR. JUL IS WELKOM OM N GRAP OF 2 NA 082 513 6090 TE STUUR EK SIT DIT MET GRAAGTE OP.
313 Comments:
SA gaan opgradeer word wittes word superwit,kleurlinge word wit&swartes word kleurlinge.Nou betoog die bobejane,hul wil nie k×ffers word nie.
28.07.2006 00:52 EDT, *SHREK*
Jy kom by die huis,kry jou vrou en pel in bed.Wat doen jy? Skiet jou vrou.Beste pelle is skaars...
28.07.2006 00:48 EDT, *SHREK*
As n mens ouer word is dit baie belangrik om fiks te bly.Ouma het 5km n dag op 65 begin stap sy is nou 97 en niemand het n fokken idee waar sy is nie!
28.07.2006 00:44 EDT, *SHREK*
Daar is n nuwe parfuum met n geheime bestanddeel-dit laat n man dink hy kan n vrou onderhou as hy die reuk ryk.
28.07.2006 00:39 EDT, *SHREK*
Blond bel die brandweer en se haar huis is aan die brand.Die man vra: "Oky hoe kom ons by jou uit?"Sy se: "Hellooo!! met die fokken rooi lorrie!
25.07.2006 01:08 EDT, *SHREK*
Toets jou IK:Koring word gesaai,hoender word gebraai,oes word gemaai,meisies van 18 word ge...gewoonlik 19 sies!
25.07.2006 01:02 EDT, *SHREK*
V: Wat is die toppunt van suinigheid? A: As iemand in die reen om die snelweg ry en elke keer wanneer hy onderdeur n brug ry,sy ruitveers afskakel.
25.07.2006 00:54 EDT, *SHREK*
Die juffrou kom tydens pouse op een van die kinders af wat vreeslik gesigte trek vir die ander leerders.Juffrou:"Sannie toe ek klein was,het die mense vir my gese dat jou gesig vries as jy sulke lelike gesigte trek en dan vir altyd so bly"Sannie: Dan kan juffrou nie se dat niemand juffrou gewaarsku het nie.
25.07.2006 00:49 EDT, *SHREK*
Man op grens skryf aan sy vrou,v.v.v.Vrou ontsyfer voeltjie verlang vreeslik.Sy skryf terug v.v.v.v.v.v.v.voeltjie verlang verniet,vreemde voels vreet vreeslik.
23.07.2006 14:38 EDT, *SHREK*
Weet jy wat dit beteken om tuis te kom na n man wat wag om jou aandag en liefde te gee en wat altyd luister en verstaan? Jy's in die verkeerde huis!
23.07.2006 14:33 EDT, *SHREK*
Koos verkoop horlosies.Is die horlosie waterdig vra n klant? Een honderd persent se Koos.As die water eers in is kom dit nooit weer uit nie!
23.07.2006 14:29 EDT, *SHREK*
Die blondine bestel n pizza.Toe die kelner haar vra of hy die pizza in 6 of 12 stukke moet sny,antw.die blonde: "In 6 stukke,asb. Ek sal nooit 12 stukke kan opeet nie.
23.07.2006 14:23 EDT, *SHREK*
Van 20-35 is n vrou se borste soos perskes mooi,rond en sag.Van 35-50 soos vye te sag en bietjie misvorm.50-65 soos uie as jy daarna kyk wil jy huil.
20.07.2006 00:59 EDT, *SHREK*
Hoe ruil n ryk,bedorwe meisie n gloeilamp om? "Pappa,ek wil n nuwe woonstel he!"
20.07.2006 00:55 EDT, *SHREK*
V: Hoekom duur dit langer om n blonde sneeuman as n donkerkop te bou? A: Omdat jy die blonde 1 se kop eers moet uithol.
20.07.2006 00:47 EDT, *SHREK*
Vrou aan haar man wat die huis met modderskoene binnekom "Om te dink ek het die grond aanbid waarop jy geloop het!"
20.07.2006 00:43 EDT, *SHREK*
Ek sukkel so bietjie finansieel.Kan jy dalk help asb?Nie eens meer geld vir petrol nie! Moes weer vandag my kar drankwinkel toe stoot.
18.07.2006 00:44 EDT, *SHREK*


This page:





Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top