peperonity.com
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Forgot login details?

For free!
Get started!

Guestbook


maaksoworsie.peperonity.com

*VERSOEKE EN GRIEWE OM DIE KAMPVUUR*

HIER KAN JY JOU VERSOEK RIG EN GRIEWE LIG OF NET N BOODSKAP LOS EK ANTWOORD SO GOU EK KAN.
8 Comments:
Hi shrek en fiona. Waarom is die moeras so stil. En wie de hel is king and queen? Of is dit mxit se skuld.? Laat weet my. Liefde, aMy. xxx
31.10.2006 04:09 EST,
hi Shrek en Fiona mwah. x so omgekrap dat als so verander het hier en dat die moeras oop is. worsie was altyd DIE plek om te chat. nu vat queen en king dit oor. ek wens hul wil die moeras toemaak en worsie weer opbou. as di aki makers ok net geIgroneer sal word dan sal mug wrd. ai ek mis jul so baie julle was soos familie. sterkte in jul toekoms mwah. met all my liefde, van jul verlangende vriendin TANYA
01.10.2006 04:06 EDT,
Hi shrek, LONG tym no C lol, hoop dit gaan goed, ek soek vir n chatter t-rex hy het altyd by giga-games gechat, as iemand hom raak loop sê vir hom "ek wil weet of hy nog lewe? Grte vannie KAAP http://amber.1.peperonity.com cheers AMBER
05.09.2006 07:11 EDT,
Shrek! I would like to meet you when you're in your chatroom! But man, go check out tha hot babes (18+ ofcourse!) And they need votes! http://itsaguything.peperonity.com . Thanx!! Itsa!!
27.08.2006 03:24 EDT,
Oeps! Sorry. Nie geweet nie. Amy.
01.08.2006 08:46 EDT,
Hi Shrek en Fiona. Jul het nog di beste site. Ek net se ek loer nou en dan in en dankie v al di leka chat tyd was baie lekker. Hoop as ek 1dag we inloer om darem we te chat. O ja ekt di top 10 v di Miss fhp gemaak *bloos* danki v ondersteuning. Mwah lief julle. Bikinigal
25.06.2006 10:50 EDT,
AS JY MAIL LOS HE DIE MOED EN LOS JOU NAAM! SODAT ONS KAN WEET WIE LOS DIE MAIL DAT ONS KAN TERUG ANTW.OP JOU TEXT WAT JY GELAAT HET. ADMIN!
22.06.2006 02:35 EDT,
Yo shrek die site nou vuurwarm laaik veral di humor om kampvuur . Jaffie
20.06.2006 02:29 EDT,


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.