peperonity Mobile Community
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
New to peperonity.com?
Your username allows you to login later. Please choose a name with 3-20 alphabetic characters or digits (no special characters).

IMPORTANT: Choose your name WISELY as you cannot change it later on! This is due to the fact that we will submit your pages to major search engines so that they can be found properly. 
Please enter your own and correct e-mail address and be sure to spell it correctly. The e-mail adress will not be shown to any other user. 
This password protects your account. To avoid typos it must be entered twice. Please enter 5-20 alphabetic characters or digits (no special characters). Choose a password that is not easy to guess! Never disclose your password to anyone. 
This password protects your account. To avoid typos it must be entered twice. Please enter 5-20 alphabetic characters or digits (no special characters). Choose a password that is not easy to guess! Never disclose your password to anyone. 
Stay logged in
Enter your username and password to log in. Forgot login details?

Username 
CAUTION: Do not disclose your password to anybody! Only enter it at the official login of peperonity.com. We will never ask for your password in a message! 
Login
Stay logged in

Share photos, videos & audio files
Create your own WAP site for free
Get a blog
Invite your friends and meet people from all over the world
All this from your mobile phone!
For free!
Get started!

You can easily invite all your friends to peperonity.com. When you log in or register with us, you can tell your friends about exciting content on peperonity.com! The messaging costs are on us.
Meet our team member Marzus and learn how to create your own mobile site!

BEMOEDIGING | inspirasie



BEMOEDIGING
morningsunrise - Newest pictures
Woorde van bemoediging om jou te verfris.
60 Comments:
MUSIEK BRING VREDE.n Mens kan besondere inspirasie uit musiek put omdat daar n wonderlike,versterkende krag in musiek le.Musiek kan rus en vrede in n onstuimige gemoed skep en bring blydskap en vreugde in die meeste mense se lewe.
KOESTER DIE DINGE WAT JOU INSPIREER...Dis belangrik dat n mens jouself verantwoordelik hou vir jou geluk en nie gedurig ander of die lewe blameer vir jou ongeluk en gebrek aan blydskap nie! Daarom moet jy die dinge wat vir jou lekker is en aan jou groot vreugde gee,koester-dinge soos musiek,boeke,vriende en talle ander dinge wat jou hart verwarm.
GELUK IS...Geluk is die neweproduk van n lewe wat jy ten beste hanteer.Om ware geluk te smaak,moet jy n lewenstaak he wat aan jou vervulling en vreugde gee.Wanneer n mens jou volkome toewy aan n taak wat die moeite werd is,bring dit geluk.n Lewe wat voluit geleef word,bring geluk.
SKEP JOU EIE GELUK.Geluk is hoofsaaklik n produk van ons gees en lewensbenadering.Volmaakte geluk vloei voort uit n volmaakte aanpassing by die lewe en sy eise.Dit word egter nooit gevind as jy dit die hoofsaak van jou lewe maak nie.
EIE TYD.Wanneer jy aftree of alleen raak,kan die lewe radikaal verander.Beplan rondom jou nuwe situasie en dwing jouself om deel te neem aan aktiwiteite.Bo alles kan jy nou al die dinge doen waarvoor daar nooit tyd was nie! Dit alleen behoort jou met bruisende opwinding te vervul.
VERKRY N NUWE LEWENSRITME.As jy aftree of selfs wanneer jou lewensomstandighede drasties verander,kan n verkeerde gesindheid of benadering n mens emosioneel en liggaamlik groot skade berokken.Span al jou kragte in om n nuwe lewensritme te vind en daarmee saam geluk.
BLY DROOM.Ten spyte van baie jare agter die rug,dink sekere ouer mense steeds positief en droom sonder ophou met n hardnekkigheid wat weier om n enkele krieseltjie van die lewe mis te loop.Hulle is beslis nie van plan om hulself in n leunstoel vas te kluister en na sonsondergange te staar nie!
BLY JONK VAN GEES.Laat die laaste hoofstukke van jou lewe die beste wees! Ouderdom op sigself het geen betekenis nie.Om te veronderstel dat jy uitgedien is omdat jy n sekere ouderdom bereik het,is nie alleen n verarmende denkfout nie,maar n onderskatting van God se genade.Die laaste hoofstukke van jou lewe kan die beste wees.
SKAAL AF! Soms voel dit asof almal en alles van jou persoonlik afhang.Jy moet die besluite neem en die verantwoordelikhede dra,maar kan net nie meer nie.Besef dat sekere dinge van primere belang is en ander net sekonder.Leer om jou prioriteite reg te stel en besluit wat die belangrikste is!
LEER"NEE"SE.Soms kom alles rondom jou tot stilstand en jy voel jy kan nie aangaan nie...Jou werk word geaffekteer,jou huwelik en gesin begin daaronder ly,jy probeer te veel dinge gelyktydig doen...Dit voel of jy jou pas drasties moet vertraag,asof die wereld om jou inmekaar gaan stort...Dis dan die tyd om te leer"nee"se!
WARE VRIENDSKAP.Ware vriendskap is waardevol omdat dit net oor die persoon gaan en nie oor bymotiewe nie.Eerlikheid in vriendskap bied n wonderlike uitlaatklep en dra daartoe by dat jou lewe vol energie en lewenskrag bly.
BOU NUWE VRIENDSKAPPE.n Mens moet jou vriendekring uitbrei en meer mense deel van jou lewe maak.Maak tyd om wonderlike nuwe vriendskappe aan te gaan.Dis n verryking vir jou hele lewe veral in die ouderdom.
DIE WAARDE VAN VRIENDSKAP.Jeugvriende is n wonderlike gawe en vorm n belangrike deel van ons verwysingsraamwerk. Dis die mense wat die lewenspad saam met ons begin het en met wie ons n besondere tyd van ons lewe gedeel het.Elke ontmoeting met hierdie vriende is n reunie met"onthou jy nog"-gesprekke wat sielsverwikkend is.
WEES BESKIKBAAR.Mense kry seer en kruip dan dikwels weg.So beskerm hulle hulself teen meer seer en ellende.Tog hunker hulle juis dan na die aanraking van iemand van vlees en bloed.Miskien word iemand,selfs n vreemdeling,oor jou pad gestuur.Onthou dan: n Warm handdruk vir n wanhopige het net so n mistieke uitwerking as n passievolle omhelsing.
AANRAKING VERSTERK.Ons het n tassintuig gekry sodat ons beter met mekaar kan kommunikeer.Aanraking is n belangrike deel van ons kommunikasie. Daarom moet ons ook met ons hande uitreik en op die manier met mense om ons praat:of dit ons lewensmaat,kinders,vriende of bure is.


This page:





Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top