peperonity Mobile Community
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Divertikulose-dermprobleme | lewensdinge


Divertikulose-dermprobleme
Mense wat meer wil weet v die siektetoestand~Dr. Dawie antwoord.
Dit kom algemeen voor en talle lesers sal baat vind.Divertikulose beteteken letterlik uitstulpings uit die derm wat soos sakkies lyk.
Dit kom gewoontlik in die dikderm voor en kan duidelik gesien word wanneer X-strale v dikderm geneem word.Die toestand behels dat die dermslymvlies deur die dermwand druk by openinge in die spierlaag v die derm waar die bloedvate deurdring.
Spasma v die dikdeqm verhoog die druk in die derm en dit kan die uitstulpings veroorsaak.Die simtome v divertikulose is meestal bloeding en ongemak in die buikholte.
Genoeg oefening,genoeg vloeistowwe en'n dieet met genoeg probiotika kan hardlywigheid help voorkom.Probiotika herstel die balans v die goeie bakterieë in die dikderm wat dikwels deur die onoordeelkundige gebruik v antibiotika en'n ongesonde dieet versteur word.
Ongesonde Westerse leefwyse het baie met die siektetoestand te doen,omdat soveel verfynde kos met min vesel geeët word.
Ernstige komplikasie kan ontstaan wanneer'n divertikel-'n uitstulping in die derm ontsteek en pyn/koors veroorsaak.Dit word divertikulitis genoem.Dit lyk baie soos blindederm ontsteking en kan daarmee verwar word.' N operasie om die aangetaste deel v die dikderm te vewyder,is soms nodig.
Is soms nodig om komplikasies te voorkom.Soms moet'n noodoperasie uitgevoer word om die pasiënt se lewe te red wanneer'n uitstulping bars,net soos met jou blindederm kan gebeur.Hierdie drastiese behandeling kan vermy word met dieetaanpasings om hardlywigheid te voorkom.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top