peperonity Mobile Community
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Speak your mind | sadope


Speak your mind
ar - Newest pictures
Jy sè wat?!
216 Comments:
Hi almal.die site ga baie verander.in die toekoms sal daar volle mp3s,SE en nokia themes.fotos,sagteware en nog baie meer.Hou die site dop vanaf 5Junie2006
31.05.2006 10:16 EDT, caplio
2 jaar is verby,maar ek is terug en reg om gat te skop.Iemand wat saam stem?
23.05.2006 12:09 EDT, Poes
Straight, Lesbian and Gay Chatrooms @ http://wernerbashford.peperonity.com
17.07.2012 08:02 EDT
Lief kom ons los ma die chat. Die ding vang nie leka sein nie. Sien more. Luv u!
17.07.2012 08:02 EDT
Ek kom so agter. Hoe laat kom jy more na my toe?
17.07.2012 08:02 EDT
Die wap wil nie saam werk vanaand ni
17.07.2012 08:02 EDT
Hi engel. Werk jy lekker?
17.07.2012 08:02 EDT
Hi skat. Die wap is vol kak vanaand & skop kort kort uit so ek ga net sê dat ek jou fokken baie mis & kan nie wag om jou te sien nie. Jy moet leka dux & leka werk more. Love u lots. Sweetness...
17.07.2012 08:02 EDT
Ek kan nie wag vi maandag nie. My hart is leeg sonder jou.
17.07.2012 08:02 EDT
Ek mis jou ook. Die wap is moer stadig vandag.
17.07.2012 08:02 EDT
Ek ry more aleen deuq oddendaalsrus toe en dan sat weer welkom toe wa ek en my pa we mekaar kry
17.07.2012 08:02 EDT
Moeg en ek mis jou
17.07.2012 08:02 EDT
Hi engel. Hoe ga dit?
17.07.2012 08:02 EDT
Jy sal seker ma moet wag & sien hoe baie ek jou gemis het.
17.07.2012 08:02 EDT
Ek wens ek kon jou vandag al gesien het.
17.07.2012 08:02 EDT
Gaan jy my weer lief he as ek terug is
17.07.2012 08:02 EDT
Ja. Baie. Dit was goed om wee jou stem te hoor.
17.07.2012 08:02 EDT
Is jy nou happy dat ek gebel het
17.07.2012 08:02 EDT
Hi engel.
17.07.2012 08:02 EDT
Fine. Moenie met my praat nie. Weet net ek mis jou & wens jy wil terugkom. Hoop jy voel beter. Laat weet my wat aangaan asb. Lief jou baie.
17.07.2012 08:02 EDT
Hallo?
17.07.2012 08:02 EDT
Hoekom kom jy nie net terug nie? Gee jy ooit om dat ek oor jou stress?
17.07.2012 08:02 EDT
Ek ga dalk hosp. Toe omdat my snoet ni wi ophou bloei ni
17.07.2012 08:02 EDT
Ek wens jy wil terugkom. Ek is siek gestress oor jou.
17.07.2012 08:02 EDT
So 4uur se kant.net ñ gebreukte neus.dis al.dis seer
17.07.2012 08:02 EDT
Is jy o.k?
17.07.2012 08:02 EDT
Jy lieg. Waneer?
17.07.2012 08:02 EDT
Kar ongeluk gehaad
17.07.2012 08:02 EDT
Hoekom? Wat het gebeur?
17.07.2012 08:02 EDT
Ek+ga+terug+met+ñ+gebreukte neus en ö familie wat duk poesig ìs vi my
17.07.2012 08:02 EDT
Is jy nou klaar gebraai?
17.07.2012 08:02 EDT
Hi skat.
17.07.2012 08:02 EDT
Ice back in da room
17.07.2012 08:02 EDT
Ga jy maandagaand werk as jy terug is?
17.07.2012 08:02 EDT
Pla ek as ons nou chat?
17.07.2012 08:02 EDT
Kom ons try 8uur
17.07.2012 08:02 EDT
Weet jy hoe baie mis ek jou?
17.07.2012 08:02 EDT
Ek braai,drink,rook,d.j en chat gelyk!
17.07.2012 08:02 EDT
Oraait & joune my skat?
17.07.2012 08:02 EDT
Hoe was jou dag engel?
17.07.2012 08:02 EDT
Eks lief vir jou!
17.07.2012 08:02 EDT
Ek sal moet gaan moet ga maar moet nie worry nie.el kom terug na jou arms toe.ek belowe.
17.07.2012 08:02 EDT
Eks bang ek sien jou nie weer nie. En dat maandag kom & jy sê jy kom nie terug nie.
17.07.2012 08:02 EDT
Oo wat stres jy?
17.07.2012 08:02 EDT
Ek mis jou net fokken baie & stress my dood. Ek het jou nodig.
17.07.2012 08:02 EDT
Ek geniet my vakansie en werk leker hier
17.07.2012 08:02 EDT
Hoekom dan eers? Ek is besig om mal te raak!
17.07.2012 08:02 EDT
Ek mis jou en ek ga beslis maandag terug
17.07.2012 08:02 EDT
Ek vra waner kom jy terug. Mis jy my nie?
17.07.2012 08:02 EDT
Ek+het+af gevat en gaan dalk ook nie nie meer vi spe werk nie
17.07.2012 08:02 EDT
Ek weet nie. Ma ek mis jou. Wanneer kom jy regtig terug?
17.07.2012 08:02 EDT
Mis die mense my in bloem?
17.07.2012 08:02 EDT
Hoe bedoel jy jy kom eers maandag terug? Jy werk dan van don af.
17.07.2012 08:02 EDT
Is oppad werk toe. Dit reen ñ kakstorie hier.
17.07.2012 08:02 EDT
Werk al van half ses af en jy?
17.07.2012 08:02 EDT
Wat maak jy vandag?
17.07.2012 08:02 EDT
Liefie?
17.07.2012 08:02 EDT
Ek hoop jy ga nou chat. Ek mis jou!
17.07.2012 08:02 EDT
Kan ons nou chat
17.07.2012 08:02 EDT
Hoekom sê jy chat & dan chat jy nie? Jyt dit gister ook gedoen. Praat met my asb.
17.07.2012 08:02 EDT
Hallo? Is jy hier?
17.07.2012 08:02 EDT
Ek mis jou & jy wil nie terugkom nie.
17.07.2012 08:02 EDT
Hi skat.
17.07.2012 08:02 EDT
Engel?
17.07.2012 08:02 EDT
Hoekom so agro?
17.07.2012 08:02 EDT
Dis fokken reg! As jy eendag weer met my wil praat laat weet my asb. Ek mis jou & wil met jou praat asb. Love u!
17.07.2012 08:02 EDT
Next part ►


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top